Ovido
Taal
  • Engels
  • Spaans
  • Frans
  • Portugees
  • Duits
  • Italiaans
  • Nederlands
  • Zweeds
Tekst
  • Hoofdletters

Gebruiker

  • Inloggen
  • Account aanmaken
  • Upgrade naar Premium
Ovido
  • Startpagina
  • Inloggen
  • Account aanmaken

Tsunami - Kobus de Wet

Wat is die Tema van Tsunami?

Die mens is magteloos teen die mag van die natuur.

Gee die boodskap van die gedig Tsunami:

*Respekteer die natuur.
*Die kwesbaarheid van die mens teenoor die oormag van die tsunami.

Wat is die stemming van die gedig?

Morbied/ treurig/ weemoedig/ hartseer.

Strofe 1 handel oor?

Die aardbewing en die aanstroomende golwe.

Wat beklemtoon Strofe 2?

Die verdwyning en paniek.

Strofe 3 handel oor wat?

Die gevolge van die tsunami.

Hoekom word die woord "verdwyn" in versreël 12 as 'n inkeping en aleenplasing gebruik?

Dit beklemtoon die groot hoeveelheid mense wat gesterf het in die watermassa van die tsunami.

verduidelik die ironie van die woord "nippon" in versreël 10.

Nippon beteken groot land, maar ironies was die landsgebied nie groot
genoeg om die inwoners te beskerm nie.

Verduidelik die metafoor en Alleterasie van "sissende serpent" in versreël 7.

*Gevaar van watermassa word gelykgestel aan gevaarlike slang.
*s-alliterasie is klanknabootsend van naderende water.

Wat is "eoniese kragte"?

Enorme, onmeetlike natuurkragte met watermassa wat tsunami veroorsaak.

Verduidelik die S-alleterasie in die eerste versreël "se kors in twee skeur”.

s-alliterasie beklemtoon gewelddadigheid van natuurramp met skeuring en geluid daarvan.

Verduidelik fie woord "puin" in versreël 11.

Puin is afval en rommel nadat strukture
verwoes is.

Quiz
Verbs
Gedige uitleg
thema 3
ORTODONCIA I
Ges
hge
Geschiedenis Tijdlijn
Espagnol
Unit 3: electricity
Bio AW 4
Verbos en pasado
Lo
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions prov
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suite
Anglais
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial
vjezbe
WC ISLAM Test
pedagogisk ledarskap