Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Gedige uitleg

Wat us Figuurlike betekenis se definisie?

Woorde of frases wat figuurlik gebruik word, bv: idiome, vergelykings, personifikasie.

Gee die definisie van Letterlike betekenis:

Die eenvoudigste, mees direkte betekenis van woord

Wat is 'n Enjambement?

Een versreël gaan oor in ’n ander sonder die gebruik van leestekens.(van een paragraaf na 'n ander)

Tema is wat?

Die tema is die sentrale idee of hoofgedagte. Wat het die digter laat besluit om hierdie gedig te skryf?

Gee "Boodskap" se definisie

Die boodskap is gewoonlik die lewensles wat ’n leser uit die gedig aflei.

Wat is 'n Vergelyking?

Om vas te stel op watter maniere iets eenders of verskillend is. Jy gebruik die woord "soos".

Wat is 'n Metafoor?

Een saak word word gelykgestel aan ’n ander saak sonder die gebruik van
die woorde soos, net soos of nes

Personifikasie is:

Menslike eienskappe word aan lewelose dinge, diere of plante gegee. Die
wind huil om die hoeke van die huis.

Ironie beteken:

Die woordgebruik waarmee ’n mens die teenoorgestelde sê van wat jy bedoel of
verwag.

Herhaling is:

Dieselfde woorde of idee word oor en oor in dieselfde gedig gebruik.

Stemming is:

Dit is die atmosfeer of emosie bv:gelukkig, depressief of opwindend.

Versreël is:

Een lyntjie in die gedig

Strofe / vers:

Is die paragraaf in die gedig

Spreker is wie?

Die persoon wat altyd in die gedig praat.

Vrye vers beteken dat:

Die Gedig geen vaste reëls van die digkuns volg nie.Daar is nie leestekens of rympatrone nie.

Wat is progressie?

Die gedig gaan vorentoe.

Wat is Regressie?

Die gedig gaan agter uit.

Quiz
thema 3
ORTODONCIA I
Ges
hge
Geschiedenis Tijdlijn
Espagnol
Unit 3: electricity
Bio AW 4
Verbos en pasado
Lo
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions prov
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suite
Anglais
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial
vjezbe
WC ISLAM Test
pedagogisk ledarskap
Gaby
restoration FINAL DATES