Die mens is magteloos teen die mag van die natuur.
*Respekteer die natuur.
*Die kwesbaarheid van die mens teenoor die oormag van die tsunami.
Morbied/ treurig/ weemoedig/ hartseer.
Die aardbewing en die aanstroomende golwe.
Die verdwyning en paniek.
Die gevolge van die tsunami.
Dit beklemtoon die groot hoeveelheid mense wat gesterf het in die watermassa van die tsunami.
Nippon beteken groot land, maar ironies was die landsgebied nie groot
genoeg om die inwoners te beskerm nie.
*Gevaar van watermassa word gelykgestel aan gevaarlike slang.
*s-alliterasie is klanknabootsend van naderende water.
Enorme, onmeetlike natuurkragte met watermassa wat tsunami veroorsaak.
s-alliterasie beklemtoon gewelddadigheid van natuurramp met skeuring en geluid daarvan.
Puin is afval en rommel nadat strukture
verwoes is.