Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Lo

Menslike faktore

Faktore wat deur die mens bygedra word soos byvoorbeeld kulturele, sosiale en geloofsaspekte.

Omgewingsfaktore

Faktore in die omgewing wat tot swak gesondheid lei, ongelukke en rampe lei.

Leefstylsiektes

Siektes wat die gevolg is van die manier hoe jy leef en ‘n effek op jou lewe het.

Natuurlike rampe

‘n Skielike ongeluk in natuurlik wat tot groot skade of verlies aan lewe lei, soos brande, vloede tsunami’s en aardbewings.

Gevare/Risiko’s

Gevare/risiko’s wat gewoonlik veroorsaak word deur mense , soos besoedeling.

Swak gesondheid

Siektes wat jou siek maak.

Ongelukke

Onvoorsiene gebeure

Rampe

Gebeure wat verwoesting veroorsaak

Swak gesondheid, ongelukke, krississe en rampe:

- Dit is nie buite ons beheer nie.
- Dit kan beheer word, vermy en voorkom word.

Swak gesondheid

- Swak leefstylkeuses lei tot swak gesondheid. rook kan long kanker veroorsaak, alkohol misbruik kan lei tot lewersiektes.

Ongelukke

- Wanneer onverwagse en onbeplande dinge met mense gebeur.
- Te vining bestuur onder die invloed van drank kan tot ongelukke lei.

Krisisse

- ‘n noodsituasie wat tot groot spanning lei.
- by voorbeeld die man wat sy vrou verlaat vir ‘n ander vrou/sy familie los om vir hulself te sorg.

Rampe

- Dit is ‘n groot verwoesting. Kan deur mense of natuur veroorsaak word.

• Wat veroorsaak leefstyl siektes?

Rook, alkohol en dwelmmisbruik asook die tekort aan oefening verhoog die kans om siektes op ‘n later stadium in jou lewe te kry.

Voorbeelde van leefstyl siektes:

- Kanker
-hoë bloeddruk

- Siektes van die hart

- TB

- SOS

Intervensie-strategie

- Voorkoming
- Bestuur

- Vroeë waarneming

- Sorg en ondersteun

Die voordele van langtermyn oefening sluit in:

- Fisiese voordele - hou jou liggaam gesond en sterk
- Geestelike voordeel - hou jou verstand helder/op-en-wakker

- Sosiale voordele – help jou vriende maak en jy voel deel van ‘n groep;dra by tot nasiebou

- Emosionele voordele – help jou goed voel oor jouself en help jou om stres en negatiewe gevoelens hanteer.

Werkersregte in Suid-Afrika:

-Die reg om jou keuse te maak oor jou werk.
-Die reg op regverdige behandeling.

-Die reg om te staak.

Werkgewers se regte in Suid-Afrika:

-Die reg om aan enige werkgewers- organisasie te behoort.
-Die reg om deel te wees van ‘n program wat die werkgewersorganisasie reel.

Werknemers se verantwoordelikheid in Suid-Afrika:

-Hou by die ooreenkoms in die werkskontrak.
-Gee die werkgewer waarde vir sy geld deur produktief te wees.

Werkgewers se verantwoordelikheid in Suid-Afrika

-Om by die ooreenkoms te hou wat in die werkskontrak ooreengekom is.
-Nie betrokke te raak by onregverdige arbeidspraktyke nie.

-Om regstellende aksie toe te pas.

-Om die gelykheidswet toe te pas in die werksplek.

Wet op Gelyke Indiensneming:
- Wat is die doel van die wet?

Om te verseker dat gelykheid bereik is en onderhou word in die werksplek.

Wet op Basiese Diensvoorwaardes:

‘n opsomming van die wet moet sigbaar wees in die werkplek in die amptelike taal wat in die werkplek gepraat word.

Wat is werwing en werwingsproses?

Werwing verwys na die proses om die regte persoon te kry om vir die werk aansoek te doen in ‘n maatskappy.Die doel van werwing is om ‘n sekeer aantal gekwalifiseerde en vaardige persone te kry om aansoek te doen vir ‘n spesifieke werk of vakante pos. Die werwingsproses moet regverdig, vertroulik ,verskeidenheid en die bereiking van gelykheid insluit.

Werksetiek

Dit het te doen met ‘n werknemer se houding teenoor sy werk. Jy kan dit vergelyk met jou houding teenoor jou skool en jou verantwoordelikheid teenoor jou skoolwerk.Dit sluit in jou houding, jou gedrag, respek, eerlikheid.

Sosiale verwagtinge

Verwys na wat die gemeenskap en die mense in jou gemeenskap van jou verwag.Dit is hoe ander mense verwag ander moet optree en hoe hul mekaar moet behandel.

Quiz
Primera Prueba
culture
PATOLOGIA TODO
Pato 2
Pato 2 - copia
Remedial serrano - copia
Prueba Pato 🦆 - copia
Pato 3 - copia
Prueba 1 Pato
Veterinary science
STS
studying/work
RIZAL
Remedial serrano
kosa kata
Prueba Pato 🦆 - copia
Pato 3 - copia
SEGUNDA PRUEBA PATO - copia
Pato 2 - copia
Pato 2 - copi
Pato 3
Pato 2
2
1
Korean language
HWYRAILENG
ENGMGMT
ENGUTIIL 2
TechEntrep
historia do brasil
Genesis of the Transatlantic Slave Trade
SEGUNDA PRUEBA PATO
Prueba Pato 🦆 - copia
Historia de México
Prueba Pato 🦆
negotiable instrument
Vocabulary
Carbohidratos
célula
vocabulario mas usado en frances
Elementary I
frågesport
Private Nuisance
Vård och Omsorg
hebreeuws 8
PSYB32: Schizophrenia
servicios de informacion aeronautica
new word
Africanna Studies : Human Evolution Part I
Elementary I