Ovido
Språk
  • Engelska
  • Spanska
  • Franska
  • Portugisiska
  • Tyska
  • Italienska
  • Nederländska
  • Svenska
Text
  • Stora bokstäver

Användare

  • Logga in
  • Skapa konto
  • Uppgradera till Premium
Ovido
  • Hem
  • Logga in
  • Skapa konto

Nkosi sikelel' i-Afrika

Haal twee opeenvolgende woorde aan wat vir ons se dat die lied deur baie mense gesing word.

duisende monde

Watter voegwoord kan in die plek van die kommapunt(;) in versreel 2 gebruik word?

want

Wat word die beeldspreek in versreel 2-3?

vergelyking

Gee 'n ander woord vir "serasfoor"?

engelkoor

Se hoekom die volgende stelling onwaar is deur een woord tussen versreel 1-3 aan te haal. Die spreker hou nie van die klank van die serafskoor se stemme nie.

"strelend"

Hoekom is die woord "U" (versreel 5 ) met 'n hoofletter geskryf?

Die spreker praat met God. Wys respek na God.

Hoekom is die woorde "Kosa" en "Soetoe" anders gespel as wat dit deesdae gespel word?

Dit is lank gelede gekry. Die gedig is baie jare gelede geskryf.

Kies die korrekte antwoord. Skryf net die vragnommer en letter neer. In versreel 11-12 sien ons 'n voorbeeld van.

Metafoor

Se in jou eie woorde wat die volgende versreel beteken. "en saam laat wortel in Suid-Afrika."

Suid-Afrikaners is almal deur God hier geplaas om saam hulleself hier te vestig.

Die digter het gebruik gemaak van ellisie. Haal 'n voorbeeld van ellisie van uit die gedig aan.

volke -(eintlik volkere)

Wat was die funksie van ellisie.

Die funksie is om die ritme van die gedig te handheef.

Bestudeer rym in die gedig. Skryf die rymskema neer.

Dit is abba

Wat word hierdie rymskema?

omarmde rym

Watter afwyking merk jy op?

Versreel 13 en 14

Kan jy met die inhoud van die gedig identifiseer? Hoekom se jy so?

Ja, ek het opgegroei met verskillende kulturse soos Kosa, Zoeloe en afrikaans so ek het geleer oor die kultuur.

Wat, dink jy, 'n tiener doen om eenheid in Suid-Afrika te bevorder?

Jy moet oop wees om te leer oor ander mense se volke.

Quiz
Motor + Volvo Språk
Anglais unit 5
house / rooms
Cuestiones Bloque 3
i,he.she give
Vir Sara Baartman
Macbeth
Camillas frågor
indirekte rede
Macronährstoffe
TEMA 14 Y 15. MANEJO DE LA FIEBRE DEL VIAJERO
regular verbs
ACC key ideas and Quotes
Section A Alexander II
producción
Niederdeutsch (Dahlenroder Platt) (Dahlenrode, Rosdorf, Deutschland)
Random
Beschaffungsprozess
Französische revolution
TEMA 12 LEPTOSPIROSIS
Vocabulary_week_19
MIX IDEAS PARA LLEVAR A CASA
SIGe-Plan
Oeuvres XIX
Kinders van die wind
Griego
Natuurkunde Beweging 1
Bertils frågor
Meere und Ozeane in zentrum der Globalisierung
Latein
jp importantes famille
Frankreich, ein maritime Grossmacht ?
figure de style
hoofdsteden amerika
Unit 5
test 4 - copy
Sociales 2
Estudio
Test nefro
Kapitel 2, del 3
Camillas frågor
Kapitel 2, del 2
ato ilocutorio
La Scuola (unità 6)
Biokemi 6.4 Enzymer och reaktioner i kroppen
Test
Toets11
SIN
Analytisk kemi
unit 10