Kinders van die wind
Herhaling kom dikwels in lirieke voor. Gee 'n voorbeeld van herhaling in strofe 1.
Herhalingg van "ou"
Wat is die funksie van die herhaling?
Dit beklemtoon die feit dat dit 'n ou "liedjie" en ou verhaal is.
Bespreel die kontras in verseel 2?
"Wel" verwys na wanneer dit geed gaan in die lewens "wee" verwys na wanneer dit sleg gaan in lewe.
Haal 'n voorbeeld van assonanasie uit strofe 2 aan. Onderstrep dir leter wat herhaal word.
"almal meer"
Benoem die beeldspraak in verseel 'n 6-8.
vergelyking
Kies die korrekte woorde tussen hakies. In strofe se die spreker hy het die lied se lirieke, (5.1.vergeet/onthou), maar hy (onthou/vergeet) die melodie.
5.1. vergeet 5.2onthou
Wat is die funksie van die ellips aan diw einde van strofe 2?
Dit suggeseer dat mense nooit regtig sal weet wrheen die woorde is nie. Net 'n kinf sal aanhou raai.
Vul die ontbrekende woorde in. Die ellips aan die einde van versreel 10 suggereer dat mense soms aanhou.
soek
Verduidelik in jou eie woorde wat versreel 13-14 beteken.
'n Mense vergeet soms mense se gesigte en name. Jy vergeet selfs jou eie drome.
Wat dra by tot die musikaleit van die gedig? Noem twee dinge.
Ritme, Refrein, Herhaling, Halfrym
Kyk weer na die eerste twee reels van die refrein n( versreel 17-18). Wat word die herhalingvan die s-klank genoem?
alliterasie
Hoe sou jy die stemming in hierdie gedig beskryf?
hartseer/nostagiees/ somber
Waarna, dink jy soek die meeste mense in die lewe?
Die meeste mense soek geluk, sukses en vrede.
Hoekom dink jy, voel dit vir sommige mense of hulle net swerwers is wat nooit regtig dit waarna hulle soek kry nie?
Mense is onvrede en soek altyd na meer.