Utilisateur
duisende monde
want
vergelyking
engelkoor
"strelend"
Die spreker praat met God. Wys respek na God.
Dit is lank gelede gekry. Die gedig is baie jare gelede geskryf.
Metafoor
Suid-Afrikaners is almal deur God hier geplaas om saam hulleself hier te vestig.
volke -(eintlik volkere)
Die funksie is om die ritme van die gedig te handheef.
Dit is abba
omarmde rym
Versreel 13 en 14
Ja, ek het opgegroei met verskillende kulturse soos Kosa, Zoeloe en afrikaans so ek het geleer oor die kultuur.
Jy moet oop wees om te leer oor ander mense se volke.