Woorde of frases wat figuurlik gebruik word, bv: idiome, vergelykings, personifikasie.
Die eenvoudigste, mees direkte betekenis van woord
Een versreël gaan oor in ’n ander sonder die gebruik van leestekens.(van een paragraaf na 'n ander)
Die tema is die sentrale idee of hoofgedagte. Wat het die digter laat besluit om hierdie gedig te skryf?
Die boodskap is gewoonlik die lewensles wat ’n leser uit die gedig aflei.
Om vas te stel op watter maniere iets eenders of verskillend is. Jy gebruik die woord "soos".
Een saak word word gelykgestel aan ’n ander saak sonder die gebruik van
die woorde soos, net soos of nes
Menslike eienskappe word aan lewelose dinge, diere of plante gegee. Die
wind huil om die hoeke van die huis.
Die woordgebruik waarmee ’n mens die teenoorgestelde sê van wat jy bedoel of
verwag.
Dieselfde woorde of idee word oor en oor in dieselfde gedig gebruik.
Dit is die atmosfeer of emosie bv:gelukkig, depressief of opwindend.
Een lyntjie in die gedig
Is die paragraaf in die gedig
Die persoon wat altyd in die gedig praat.
Die Gedig geen vaste reëls van die digkuns volg nie.Daar is nie leestekens of rympatrone nie.
Die gedig gaan vorentoe.
Die gedig gaan agter uit.