weidverpreide opstand deur plaaswerlers
28 Augustus 1830 eerste dorsmasjien verwoes
Bendes Engelse werkers
Masjienerie verwoes het
1811 begin
Die wellington regering is in n stemming in die laerhuis verslaan
Die Whig-regering was gestig
Hulle het die hervormingswet van 1832 ingestel
Wewers was mans wat weefstof bewerk het en uiters waardig was
n Groep wewers was kwaad en het katoenfabrike in Nottingham verwoes.
Stanley Perceval
Die ontwrigting wat luddiete veroorsaak het was te erg
was veroorsaak deur die deur ludiette wat n katoenfabriek eienaar vermoor het en 3 Ludiette gehang was
1816
•Lae lone
•Swak werksomstandighede
•Stygende kospryse
Hy is n maatskaplike hervormer wat in 1834 die Groot Nasionale Verenigde Vakbond gevestig
1jaar
Brittanje het die voortou geneem om wydverspryde krediet, sakeondernemings, beleggings en grootskale aandelebeurse meer algemeen te maak