Ovido
Idioma
  • Inglês
  • Espanhol
  • Francês
  • Português
  • Alemão
  • Italiano
  • Holandês
  • Sueco
Texto
  • Maiúsculas

Usuário

  • Entrar
  • Criar conta
  • Atualizar para Premium
Ovido
  • Início
  • Entrar
  • Criar conta

Ges

Wie is die Swing-onluste?

weidverpreide opstand deur plaaswerlers
28 Augustus 1830 eerste dorsmasjien verwoes

Wie is die luddiete.

Bendes Engelse werkers
Masjienerie verwoes het

1811 begin

omwat het op 15November 1830 gebeur by Wellington?

Die wellington regering is in n stemming in die laerhuis verslaan

wat het op 17 November 1830 gebeur?

Die Whig-regering was gestig

wat het in 1832 met die whig regering gebeur?

Hulle het die hervormingswet van 1832 ingestel

Wat is wewers?

Wewers was mans wat weefstof bewerk het en uiters waardig was

Wat was die gevolg van Fabriekeienaars se swak simpatie vir die luddiete se saak?

n Groep wewers was kwaad en het katoenfabrike in Nottingham verwoes.

Waarom en wie het die wet teen raambrekery ingestel?

Stanley Perceval
Die ontwrigting wat luddiete veroorsaak het was te erg

Waarom het die ludiette se optrede verminder in 1813

was veroorsaak deur die deur ludiette wat n katoenfabriek eienaar vermoor het en 3 Ludiette gehang was

Wanneer het die masjienbreekery weer drasties vermeerder?

1816

Wat het daartoe gelei dat werkers byeengekom het in n vroee vorm van n vakbond?

•Lae lone
•Swak werksomstandighede

•Stygende kospryse

Wie is Robert Owen en wat het hy gevestig?

Hy is n maatskaplike hervormer wat in 1834 die Groot Nasionale Verenigde Vakbond gevestig

Hoelank het die GNVV gehou?

1jaar

Hoe het sommige mense in Brittanje hul mag gekry?

Brittanje het die voortou geneem om wydverspryde krediet, sakeondernemings, beleggings en grootskale aandelebeurse meer algemeen te maak

Quiz
hge
Geschiedenis Tijdlijn
Espagnol
Unit 3: electricity
Bio AW 4
Verbos en pasado
Lo
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions prov
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suite
Anglais
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial
vjezbe
WC ISLAM Test
pedagogisk ledarskap
Gaby
restoration FINAL DATES
Embalsamamiento - copia
orações subordinadas substantivas subjetiva
orações subordinadas