Ovido
Taal
  • Engels
  • Spaans
  • Frans
  • Portugees
  • Duits
  • Italiaans
  • Nederlands
  • Zweeds
Tekst
  • Hoofdletters

Gebruiker

  • Inloggen
  • Account aanmaken
  • Upgrade naar Premium
Ovido
  • Startpagina
  • Inloggen
  • Account aanmaken

Vir Sara Baartman

Agtergrond

Sara Baartman was 'n Khoisanvrou wat volgens die meeste bronne in 1789 in die Gamtoovallei gebore is. Sy is op die Europese vrouens gelyk het, is sy as 'n frats voorgestel. Die Europeers het haar liggam as lagwekkend beskou. Sy later na Frankryk geneem. Nadat sy op die ouderdom van ongeveer 26 jaar oorlede is, is haar oorskot gedissekteer/ Haar brein en genitaliee is in flesse geplaas en tot en met 1974 Franse regering onderhandel dat haar oorskot na Suid-Afrika terug gebring moet word. Die Franse parlement het in 2002 ingestem. Sy is op 9 Augustus 2002 (Vrouedag) in Hankley in die Oos-Kaap herbegrawe.

"Ek is hier om jou huis toe te neem, huis toe-" (Versreel 1)

Suid Afrika. Oos Kaap.

Waar is Sara aanvalik begrawe?

Parys in Frankryk

Kies die korekkte antwoorde. Skryf net the vragnommer en letter neer.

B. graf in Suid-Afrika

Van watter beeldspraak is die onderstreepte woord 'n voorbeeld? "jou komberse uitgedos met boegoe en kruisment"

Metafoor

Haal 'n voorbeeld van personikasie uit strofe 1 aan.

Daar waar die proteas pronk ( spog) in geel en wit.

Watter verseel verwys na die disseksie van Sara se liggaam na haar dood?

wat jou liggam versnipper, stukkie vir stukie (Versreel 12)

Se in jou eie woorde wat versreel 13 en 14 beteken.

Mense het gese Sara was nie mens nie maar die van Satan en het geglo dat hulle siel soos God'sn is maar doen sulke goodeloos dinge.

"Wat jou versnipper, stukkie vir stukkie. Verseel 12. Kies die korrete antwoord tussen hakies. Die onderstreepte klanke is voorbeeld van alliterasie/assonansie?

Alliterasie

Verduidelik the kontras tusse strofe 1 en strofe 2.

Strofe 1 handel oor die vrede en rustigheid van Sara van herkoms waarheen sy terruggebring word. Dit kontraseer met stofe 2 wat handel oor die wrede dinge wat haar aangedoer is sy wil.

Sara se liggamsbou was vir die Europeers 'n fratverskynsel, maar in haar eie kultuur is dit as skoonheid beskou. Watter versreel in strofe drie sluit aan by bostaande stelling?

Versreel 19. "en jou ewige skoonheid in my oe te onthou sy wil vir haar sing omdat sy vir haar vrede gebring.

Hoeom wil die spreker vir Sara sing?

Die spreker wil vir Sara sing om haaarte troos sodat sy kanmet vrede rus in haar finale rustig plek.

Voltooi die volgende sin deur die ontbrekende woorde in te vul. Versreel 24-27 is 'n van versreel 5-8. Die funksie hiervan is om te 12.2 dat Sara terug in haargeboorteland verwelkom word deur haar oorskot in Suid-Afrika te 12.3 her-

12.1 herhaling 12.2beklemtoon 12.3 herbegrafnis

Bespreel die progressie in die slotsrofe.

Strofe 3 bevat progressie , want die vrede wat gebring word, is nou net op Sara van toepassing nie dit het verder bersprei. Die bersprei. Die spreker beleef ook nou vrede.

Hoekom kan 'n mens heirdie gedig as 'n versoeningsvers beskou?

Die onreg van jare terug word "reggeste" deurdat die Franse regering toestemming geggee het dat Sara se oorskot na Suid-Arika gebring word

Dink jy dit was noding en sinvol om Sara se oorskot na Suid-Afrika terug te bring? Motiveer jou antwoord.

Jou, dit was nodig sodat die mense vrede kan kry dit was nodig want Sara verdien 'n waardige begrafnis.

Quiz
Macbeth
Camillas frågor
indirekte rede
Macronährstoffe
TEMA 14 Y 15. MANEJO DE LA FIEBRE DEL VIAJERO
regular verbs
ACC key ideas and Quotes
Section A Alexander II
producción
Niederdeutsch (Dahlenroder Platt) (Dahlenrode, Rosdorf, Deutschland)
Random
Beschaffungsprozess
Französische revolution
TEMA 12 LEPTOSPIROSIS
Vocabulary_week_19
MIX IDEAS PARA LLEVAR A CASA
SIGe-Plan
Oeuvres XIX
Kinders van die wind
Griego
Natuurkunde Beweging 1
Bertils frågor
Meere und Ozeane in zentrum der Globalisierung
Latein
jp importantes famille
Frankreich, ein maritime Grossmacht ?
figure de style
hoofdsteden amerika
Unit 5
test 4 - copy
Sociales 2
Estudio
Test nefro
Kapitel 2, del 3
Camillas frågor
Kapitel 2, del 2
ato ilocutorio
La Scuola (unità 6)
Biokemi 6.4 Enzymer och reaktioner i kroppen
Test
Toets11
SIN
Analytisk kemi
unit 10
Oncología Ordinario
classificwtion
Legislacion
18.9 Ecologie en milieubescherming
18.8 Stad, land en infrastructuur
engels