Sara Baartman was 'n Khoisanvrou wat volgens die meeste bronne in 1789 in die Gamtoovallei gebore is. Sy is op die Europese vrouens gelyk het, is sy as 'n frats voorgestel. Die Europeers het haar liggam as lagwekkend beskou. Sy later na Frankryk geneem. Nadat sy op die ouderdom van ongeveer 26 jaar oorlede is, is haar oorskot gedissekteer/ Haar brein en genitaliee is in flesse geplaas en tot en met 1974 Franse regering onderhandel dat haar oorskot na Suid-Afrika terug gebring moet word. Die Franse parlement het in 2002 ingestem. Sy is op 9 Augustus 2002 (Vrouedag) in Hankley in die Oos-Kaap herbegrawe.
Suid Afrika. Oos Kaap.
Parys in Frankryk
B. graf in Suid-Afrika
Metafoor
Daar waar die proteas pronk ( spog) in geel en wit.
wat jou liggam versnipper, stukkie vir stukie (Versreel 12)
Mense het gese Sara was nie mens nie maar die van Satan en het geglo dat hulle siel soos God'sn is maar doen sulke goodeloos dinge.
Alliterasie
Strofe 1 handel oor die vrede en rustigheid van Sara van herkoms waarheen sy terruggebring word. Dit kontraseer met stofe 2 wat handel oor die wrede dinge wat haar aangedoer is sy wil.
Versreel 19. "en jou ewige skoonheid in my oe te onthou sy wil vir haar sing omdat sy vir haar vrede gebring.
Die spreker wil vir Sara sing om haaarte troos sodat sy kanmet vrede rus in haar finale rustig plek.
12.1 herhaling 12.2beklemtoon 12.3 herbegrafnis
Strofe 3 bevat progressie , want die vrede wat gebring word, is nou net op Sara van toepassing nie dit het verder bersprei. Die bersprei. Die spreker beleef ook nou vrede.
Die onreg van jare terug word "reggeste" deurdat die Franse regering toestemming geggee het dat Sara se oorskot na Suid-Arika gebring word
Jou, dit was nodig sodat die mense vrede kan kry dit was nodig want Sara verdien 'n waardige begrafnis.