Thomas hoofstuk 6-8
Hoekom skree Thomas wanneer hy wakker gemaak word?
Hy skrik ,want hy dink dis dalk die inbreker.
Wie maak hom wakker?
Sy pa.
Waarvan het Thomas vergeet?
Sy Engels-opstel
Wat het met die tou gebeur wat hy voor die deur gespan het?
Die toutjie wat gespan het is af.
Wat dink Thomas is die rede dat sy verbeelding op loop is?
Al die speletjies en flieks waarmee hy en Hannes besig is.
In wie hardloop Thomas vas by die skool? Wat noem ons mens so 'n persoon?
Flip Maries. 'n Boelie/bullebak.
Wie is Thomas se register-onderwyser?
Die Engels-onderwyseres. Miss Steward.
Wat is die Wiskunde-onderwyser se naam?
Mnr. Koekemoer.
Wannneer moet Thomas en Hannes na die hoof toe gaan?
Pouse.
Watter koplimente het Hannes vir Louisa?
Sy karring/pla nooit vir Thomas nie. Sy maak lekker kos.
Waarheen gaan hulle na skool om te gaan praat?
By die Cyber Tiger (rekenaar Cafe).
Hoe lyk die "Cyber Tiger"?
Helder bloe en geel, 10 rekenaars, voor die vensters is 'n lang toonbank met stoeltjies.
Watter drankie is Thomas-hulle se gunsteling?
Transgalatic Blaster.
Hoe het die hoof vir Thomas en Hannes gestraf?
Detensie, mag nie rugby speel vir twee weke nie.
Glo Hannes die strie oor die spook?
Ja.
Wat wil Hannes doen om die spook te probeer verjaag?
Knoffel en 'n houtkruis ophang by Thomas-hulle.
Wie is Alexandra Louw?
'n Meisie in Thomas-hulle se klas.
Watter beroep beofen Alexandra se ma?
Geskiedenisdosent by die universiteit.
Wanneer Hannes vir Thomas vra of hy dieselfde as hy dink, wink hy in Alex se rigting. Wat beteken dit?
Hannes wil he hulle moet vir Alex die storie van die spook vertel.
Waarom wil Hannes vir Alex die hele storie vertel?
Want sy is die slimste in die skool. Haar ma gee klas by die universiteit. Sy gee Geskiedenis.
Hoekom nooi Thomas sy vriende om by hom te kom eet?
Sodat hulle kan kyk of iets gebeur en gevoel van die huis kry. Sodat hulle die "vibe" van Thomas se kamer kry.
Waar is Thomas en sy twee vriende en wat doen hulle?
In Thomas se kamer. Wag en kyk of dit gaan spook.
Hoekom ooreageer Thomas so?
Hy is onsteld/kwaad/bang iets gebeur nie.
Waarvoor wens hy?
Dat daar wel iets moet gebeur.
Watter raad gee Alex vir Thomas as daar dalk iets gebeur?
Hy moet bel.
Hoekom gaan Alex en Hannes nie dadelik huis toe nie?
Thomas het hulle genooi om daar aandete te eet.
Hoekom bloos Thomas as sy pa hulle vergelyk met die "Power Rangers"?
Hy voel skaam. Power Rangers is vir kleintjies.
Hoe ken Thomas se pa Alex se ouers?
Theodore, Elsabe. Hulle was bure by die vorige huis.
Het Thomas goeie tafelmaniere? Hoekom dink jy so?
Nee, hy praat op 'n lelike manier: "Wil jy flippen baie he of vrek baie he?"
Aan wie het die huis behoort voordat Thomas-hulle daar ingetrek het?
'n Prokureursfirma: Miller, Malan en Cloete.
Waarvoor is die huis later gebruik?
Dit was eers kantore en later stoorplek.
Hoekom lag Thomas se pa as Hannes se knoffel sal die spoke weghou?
Hy glo nie dat spoke bestaan nie.
Watter huiswerk en vir wie moet Thomas nog huiswerk doen?
Engels.
Waaroor besluit hy om te skryf?
Hy gaan oor Sarabeth skryf.