Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Thomas (Hoofstuk 1-8)

Waarmee is Thomas besig wanneer die storie begin?

Hy pak goed in die bokse.

Waarom wil Thomas nie trek nie?

Hy bly sy lewe lank in die huis, sy maats is naby.

Wat dink Thomas is die rede hoekom hulle gaan trek?

As gevolg van die baba.

Wie is Louisa?

Sy stiefma.

Wat is die ware rede waarom Thomas nie wil trek nie?

Dis al plek waar hy iets van sy ma kan onthou.

Hoekom is Mnr. Volschenk nie 'n goeie teken nie?

Hy bring slegte nuus. Thomas is in die moeilikheid.

Saam met wie het Thomas lewensvaardigheid "gebunk"?

Hannes

Wat het hulle gaan doen?

Rekenaarspeletjies gespeel. "Guts en gore IV"

Wat vertel Mnr. Volschenk vir Louisa?

Thomas en Hannes het "gebunk" en toe 'n virus op die skool se rekenaarstelsel laat kom.

Wat noem die kinders by die skool vir Mnr. Volschenk?

Orosman

Thmas hoor hoe Louisa hom en Hannes verdedig en hy dink sy is eintlik? Wat beteken dit?

Cool. Sy is modern en gaaf.

Na wie toe gaan Thomas?

Hannes

Hoeveel keer druk Thomas die interkom se knoppie voor iemand oopmaak?

4 keer

Wat noem Hannes vir Thomas?

Loser

Wat noem Thomas vir Hannes?

Luigat

Wie/wat is Nikodemus?

Hannes se hond

In watter stad woon Thomas-hulle? Hoe weet jy dit?

Kaapstad. Hulle bly naby die Waterfront.

Watter seisoen is dit?

Winter

Wat is die eerste ding waaroor Thomas se pa met hom raas wanneer hy by die huis kom? Hoekom verbaas die mens?

Hy het nie vir Louisa gehelp om te pak nie. Want hy is groter moeilikheid by die skool en Louisa het niks gese van die hoof.

Waarheen het Thomas-hulle getrek?

'n Ou victoriaanse huis in die stad.

Wie is Cleo?

Thomas se kat.

Waar is Thomas se kamer in die nuwe huis?

In die solder.

Wat is Thomas se belangrikste besitting?

Sy rekenaar.

Hoe weet jy Thomas is goed met rekenaars?

Hy was een van die Top Tien in die rekenaarolimpiade.

Skryf Thomas se wagwoord neer.

Thomas is koning.

Hoekom het mens 'n wagwoord nodig?

Sodat ander nie op jou rekenaar kan werk nie. Jou inligting is veilig.

Wat hoor Thomas terwyl hy Night of the Chills III speel?

'n klop aan sy deur.

Het sy pa-hulle ba hom gesoek? Hoe weet jy?

Nee, sy pa-hulle sit in die gesinskamer voor die kaggel en Louisa le op sy skoot.

Wat is Thomas se houding teenoor sy pa-hulle?

Hy is geirriteerd.

Is regverdig?

Nee, Louisa, le net op sy skoot.

Hoekom die hy hulle is "gross"?

Hy dink hulle vry.

Wanneer Thomas in die kamer kom, is die woordverwerker oop. Wat gebeur as hy dit wil toemaak?

Niks gebeur nie dit bly oop.

Wat sien hy onderaan die bladsy?

Help me, baie klein geskryf.

Wat dink Thomas het gebeur?

Hy dink iemand wil hom bang maak.

Waarmee gaan Thomas hom beskerm teen 'n inbreker?

Hy gaan homself met 'n krieketkolf beskerm.

Wat sien Thomas as hy terugstap na sy rekenaar toe?

Die speletjie is weer op die skerm en die van die printer flits. Daar le 'n papier waarop staan "Help me"

Wat dink jy is besig om in Thomas-hulle se huis te gebeur?

Dit spook.

Wanneer Thoomas die volgende oggend wakker word, dink hy, hy het seker net? Hoekom dink hy so?

Gedrom/Verbeel. Hy kry nie die papier met "Help me" daarop nie.

Thomas se pa het iemand genooi vir middagete: Wie is hy en wat doen hy?

Nicholas Miller, hy is 'n argitek wat verantwoordelik was vir hulle huis se restourasie.

Thomas se eerste gedagte is dat dit gaan wees?

Vervelig

Met wie sou Thomas eerder sit en gesels het? Hoekom?

Rekenaarouens of polisiemannie wat "gross" grillerige stories kan vertel.

Hoe lank speel Thomas rekenaarspeletjies voor se oe moet raak?

Twee uur.

Met wie maak Thomas buite kennis? Beskryf hoe hy lyk.

Thabo. Hy dra 'n rooibofbalpet; het 'n ronde gesig; kort en stewig gebou; lyk so oud soos Thomas.

Wat laat vir Thomas dink dat Thabo-hulle ryk is?

Thabo is in 'n Engelse privaat skool ( jy moet geld he om daar te wees) en hy dra nuwe Nike - tekkies wat Thomas in 'n tydskrif gesien het.

Wat het Thomas en Thabo alles in gemeen?

Albei hou van rekenaarspeletjies en albei is in gr.8.

Waar het Thabo se pa vir hom die nuwe Night of the Chills gekoop?

In Amerika.

Hoe lyk Nicholas Miller?

Kanks, grys hare, groot. Lyk soos 'n rugbyspeler. (slot)

Wat is Thomas se pa se naam en van?

Johan Steyn

Hoekom luister Thomas ewe skielik aandagtig na die gespreek?

Hy hoor daar was 'n moord in hulle nuwe huis.

Wie is vermoor?

Sarabeth Robinson

Hoekom het Thomas-hulle se huis so lank leeg gestaan?

Mense wou dit nie koop nie, daar was gerugte dat die spook in die huis.

Waar in die huis is Sarabeth vermoor?

In die solderkamer

Wie was Stanley Robinson?

'n Ryk magnaat uit Engeland.

Waarvandaan het hy gekom en wanneer?

Engeland, vroee 1890's

Wie het almal saam met hom gekom?

Sy gesin, maar nie sy vrou nie. Drie dogters, 'n oppasser en 'n butler.

Wanneer het Robinsons ingetrek?

Omtrent 1899

Waar het Stanley Robinson meestal gewerk?

In Transvaal (by die myne).

Hoe is Sarabeth vermoor en hoe oud was sy?

Iemand het haar verwurg en haar regterhand afgesny. Haar hand is op 'n kussing langs haar liggam gevind. In haar hand was 'n goue munstuk. Sy was 16 jaar oud.

Wat het met die Robinson-gesin gebeur na die moord?

Mnr. Robinson is in 'n gestig opgeneem. Die ander twee dogters is terug Engeland toe.

Hoe is Sarabeth se ma dood?

Op dieselfde manier as Sarabeth.

Hoelaaat en waarvan word Thomas wakker?

Kwart voor een (00:45), sy drukker wat werk.

Skryf die boodskap neer wat Thomas kry en vertaal dit daan in Afrikaans.

"You are not safe"-Jy is nie veilig nie.

Wat het Thomas gedoen om te verhoed day iemand buite af in sy kamer kan inkom?

Hy het 'n tou van die een kant van die kosyn na die anderkant gespan.

Wat is die tweede boodskaap wat Thomas daardie aand kry?

"He will come again"-hy sal weer kom.

Van wie praat hulle?

Die moordenaar, of iemand wat te doen het met die moord.

Waarheen hardloop Thomas eerste en hoekom?

Sy pa-hulle se kamer, om vir hulle die bewyse te wys sodat hulle hom sal glo as hy vertel dit spook in die huis.

Waar slaap Thomas daardie aand?

In die TV-kamer op die bank.

Wat gebeur wanneer Thomas die afstandbeheer optel?

Hy hoor voetstappe in sy kamer.

Waarheen loop die persoon?

Van die deur na die bed.

Op watter twee maniere kan Thomas sy pa-hulle laat weet dat daar iemand in die huis is?

Hy kan gil of skree. Hy kan die "panic button" druk.

Aan watter sport neem Thomas deel en watter posisie speel hy?

Rugby. Losskakel.

Dink jy Thomas gee om vir Louisa? Hoekom?

Ja, al val die inbreker hom aan en hy bloei, sal pa en Louisa veilig wees.

Wat was Thomas se hond se naam en hoekom was hy nie by die nuwe huis nie?

Vlooi, 'n motor het hom doodgery.

Met wie besluit Thomas om te praat?

Hannes, hy sal weet wat om te doen.

Hoekom vertrou hy hierdie persoon?

Hy het altyd 'n plan en sal weet wat om te doen.

Hoekom skree Thomas wanner hy wakker gemaak word?

Hy skrik want hy dink dis dalk die inbreker.

Wie maak hom wakker?

Sy pa.

Waarvan het Thomas vergeet?

Sy Engels-opstel.

Wat het met die tou gebeur wat hy voor die deur gespan het?

Die toutjie wat hy gespan het is af.

Wat dink Thomas is die rede dat sy verbeelding op loop is?

Al die speletjies en flieks waarkee hy en Hannes besig is.

In wie hardloop Thomas vas by die skool? Wat noem mens so 'n persoon?

Flip Marais. n Boelie/ bullebak.

Wie is Thomas se register-onderwyser?

Die Engles-onderwyseres. Miss Steward.

Wat is die Wiskunde-onderwyser se naam?

Mnr. Koekemoer.

Wanneer moet Thoma en Hannes na die skool hoof toe gaan?

Pouse.

Watter komplimente het Hannes vir Louisa?

Sy karring/pla nooit vir Thomas nie. Sy maak lekker kos.

Waarheen gaan hulle na skool om te gaan praat?

By die Cyber Tiger (rekenaar Cafe)

Hoe lyk die "Cyber Tiger"?

Helder blou en geel, 10 rekenaars, voor die vensters is 'n lang toonbank met stoeltjies.

Watter drankie is Thomas-hulle se gunsteling?

Transgalactic Blaster.

Hoe het die hoof vir Thomaas en Hannes gestaf?

Detensie, mag nie rugby speel vir twee weke nie.

Glo Hannes Thomas se storie oor die spook?

Ja.

Wat wil Hannes doen om die spook te probeer verjaag?

Knoffel en 'n houtkruis ophang by Thomas-hulle.

Wie is Alexandra Louw?

'n meisie in Thomas-hulle se klas.

Watter beroep beofen Alexandra se ma?

Geskiedenisdosent by die universiteit.

Wanneer Hannes vir Thomas vra of hy dieselfde as hy dink, wink hy in Alex se rigting. Wat beteken dit?

Hannes wil he hulle moet vir Ale die storie van die spook vertel.

Waarom wil Hannes vir Alex die hele storie vertel?

Want sy is die slimste in die skool. Haar ma gee klas by die universiteit. Sy gee Geskiedenis.

Hoekom nooi Thomas sy vriende om by hom te kom eet?

Sodat hulle kan kom kyk of iets gebeur en gevoel van die huis kry. Sodat hulle die "vibe" van Thomas se kamer kan kry.

Waar is Thomas en sy twee vriende en wat doen hulle?

In Thomas se kamer. Wag en kyk of dit gaan spook.

Hoekom orreageer Thomas so?

Hy is onsteld/kwaad/bang iets gebeur nie.

Waarvoor wens hy?

Dat daar wel iets moet gebeur.

Watter raad gee ALex vir Thomas as daar dalk iets gebeur?

Hy moet bel.

Hoekom gaan Alex vir Hannes nie dadelik huis toe nie?

Thomas het hulle genooi om daar aandete te eet.

Wat is Thomas se pa se beroep?

Advokaat.

Hoekom bloos Thomas as sy pa hulle vergelyk met die "Power Rangers"?

Hy voel skaam. Power Ranger is vir kleintjies.

Hoe ken Thomas se pa Alex se ouers?

Theodore, Elsabe. Hulle was bure by die vorige huis.

Het Thomas goeie taalmaniere? Hoekom dink jy so?

Nee, hy praat op 'n lelike manier: "Wil jy flippen baie he of vrek baie he?

Aan wie het die huis behoort voordat Thomas-hulle daar ingetrek het?

'n Prokureursfirma: Miller, Malan en Cloete.

Waarvoor is die huis later gebruik?

Dit was eers kantore en later stoorplek.

Hoekom lag Thomas se pa as Hannes se knoffel sal die spoke weghou?

Hy glo nie spoke bestaan nie.

Watter huiswerk en vir wie moet Thomas nog huiswerk doen?

Engels.

Waaroor besluit hy om te skryf?

Hy gaan oor Sarabeth skryf.

Quiz
Thomas (belangrike informasie)
Mapeh
Mapeh
MAPEH
English Verbs ✅
Afr Die blou roos
conectores y frases de tiempo
hebreeuws 6
hebreeuws werkwoorden 2
hebreeuws 5
Afrikaans literatureThomas@moord.net
Meanings Lesson 2
libro 3
PERSDEV
human physiology
Derecho
Biotec 2
tecno 2
medical abbreviation
traduce los verbos
Opposites
English opposites
pedia
VERBS IN ENGLISH
deck 1
Meanings 1.2
Meanings 1.3 + 1.4
Meanings 1.1
idjd
SLO - vägbeskrivningar
españolidk
animalsvcvg
Java chapter 7
Java chapter 6
Parties du corps humain
OE vocab (St Andrews)
Here We Went Again
hebreeuws 4
Dagens ord 18/7/24
Cap XII de El Cerebro en Acción. LENGUAJE. Luria
Emoción y Fisiología
Ciclos Sueño-Vigilia:
Bases Fisiológicas de la Percepción y Cognición
Respuestas Fisiológicas al Estrés
Métodos de Medición en Psicofisiología:
Ondas cerebrales
Actividad electrica del cerebro
Sistema Nervioso Autonomo
Neurotrasmisores
Sinapsis
Neurona
vocabulary 3.12
Sistema nervioso periférico
Sistema nervioso central
Lóbulos cerebrales
Cerebro
Accent and Dialect
Vocabulaire français 1
sentence forming phrases
objects
descriptors
psychopathologie 1Bpsychopathologie 1b boxen
Clothes
Sysmex 9100
Abreviaturas y Significados
Gender Theorist's
Aeropuertos de Mexico y sus Codigos OACI/IATA
Estados de México y sus capitales
hebreeuws 3
hebreeuwse werkwoorden 1
hebreeuws 2
hebreeuws 1
1
jankocool quiz
Virus
Entomología
ANTI-LIPEMIC CON'D(PHARMACOLOGY MODULE 3) WK3 (STATINS DRUGS)
1
Psyb32: Anxiety Disorders
french imp vocab for money and finance 30 wordsimp
important conjugation in frenchthi
french body partsno
Bois (who you gonna get lucky with?)Which sexy boy is gonna fart for you tonight? 🤭💚
African American History : Colonial Slavery II
PSYB32: Mood disorders
math question words 2
maths question words
HP2 L
Prefix
ICF accreditering
UNIT5
PSYB32: Somantic and Dissociative Disorders
nutrición adecuada en adultos y ancianos
funciones de medicamentos en adultos y ancianos
medicamentos funciones y características principales en adultos y ancianos
2° nivel de atención atención en adultos e ancianos estrategias y intervenciones
intervenciones del nurse en atención de adultos y ancianos
Cuidados en el adulto y anciano en enfermería
farmacologia del adulto y anciano
f4jr
PSYB32: Eating Disorders
Hrvatski
all questionsmaking progress with children
Arabic VocabWho broke the idols?
EDUC
intermediate exam
Viktiga ämnen för växter
Pattern Dance
multiplikation 1-0
Science-Physics
hahahaha
Slovenščina
inversiones, intervalos y grados tonales
cardiovascular system
ANTI-LIPEMIC(PHARMACOLOGY MODULE 3) WK2
matemáticaqual é meu nome
Techniques de culture du maïs - copie
Legislación 2
Techniques de culture du maïs
Thai Ending Consonant Sound Groups
afrikaaans lit vocabulary
ÉTICA E CIDADANIAO termo ética deriva do grego ethos (caráter, modo de ser uma pessoa). Ética é um conjunto de valores morais e princípios que norteiam a conduta humana na sociedade.
Unit 1 Vocabulary (B2)
BAB 27
ALLEZ STP
Genesis B Vocab
examen de inglés.
Spanska glosor 9:an
Novecento
Ottocento
Estrategias de Producto
Estrategias de Producto
Grammar 2
UNIT4
Grammar
Jobs
Places / landscape
Animals
MERGE oncology
the goths and Boethius vocab
Preface to PC Vocab
like
los conectores discursivos de causa
to
cómo utilizar la palabra right como sustantivo adjetivo adverbio interacción y
vocabulary 3.11
Acide-Base
Énergie
uses of shall/should
Polymers
Deutsches Vokabular 1
DF Wk 8 Recovering Graphics files
Thai Consonant Classes and Tone MarkersHigh class ข ฃ ฉ ฐ ถ ผ ฝ ศ ษ ส ห Middle class ก จ ฎ ฏ ด ต บ ป อ Low class ค ฅ ฆ ง ช ซ ฌ ญ ฑ ฒ ณ ท ธ พ ฟ ภ ม ย ร ล ว ฬ ฮ Middle tone ออ (oɔ) Low tone อ่อ (òɔ) Falling tone อ้อ (ôɔ) High tone อ๊อ (óɔ...
arte de egipto, incluye arquitectura, pintura, escultura
Arte
Settecento
Seicento
Cinquecento
Quattrocento
Trecento
Duecento
Sozialwissenschaftliche Fragen des Sports
vocab
nouns
adjectives
weather
location and distance
verbs
vocab (adverbs and conjunctions)
ncm 107
multifamily sales proposlmuktifamikt sales proposal
java chapter 5
nederlandsnederlands
Mutamenti sintattici-L'ordine della frase -La posizione del pronome soggetto -L'enclisi del pronome atono -La legge Tobler-Mussafia -Le proposizioni completive
Mutamenti morfologici-Numero e genere del nome -Metaplasmi -Formazione degli articoli -L'aggettivo qualificativo -Pronomi personali -Il verbo
for- words
Mutamenti fonetici-Vocali italiane e latine -Accento -Fenomenti del vocalismo: •monottongamento di AU, AE e OE •dittongamento toscano •anafonesi •chiusura delle vocali toniche in iato •chiusura della E protonica in I •...
UNIT8
Foni e fonemi-Fonemi dell'italiano -Alfabeto fonetico -Fenomei sordi e sonori -Fonemi orali e nasali -Vocali -Dittongo, trittongo e iato -Consonanti -Digramma e trigramma
animals
verbs
King Alfred Laws (1) vocab
loveee
UNIT3
practice
SCI QUARTER 1 LESSON 1
Body parts and fisical appearance
eye
eye
Neurones
Slutprov broms
UNIT2
Toleranser
Hindsight needs Corrective Lenses
Topic 1
UNIT1
Ester homologous seris
swedish vocabulary
pedia.
BETA-BLOCKER(TX OF HYPERTENSION(PHARMACOLOGY MODULE 3) WK1
ACE INHIBITOR( TX OF HYPERTENSION) (PHARMACOLOGY MODULE 3) WK1
Calcium Channel Blocker(TX OF HYPERTENSION) (PHARMACOLOGY MODULE 3) WK1
General knowledge
Food
Numbers
Turkish
Teoria celular
Slutprov ATC
Slutprov Växling
Acid formulae
ngb
vocabulary
YOGA ASANA
Origini e varietà dell'italiano-Origini dell'italiano contemporaneo -Varietà di latino -Minoranze linguistiche -Italia dialettale -Italiano standard -Italiano medio -Italiano popolare -Italiano regionale -Latino volgare -Sostrato,...
Technology
Exam
Anglais 1saluer les gens - soyons polis - decrire personne - les presentations - quand on est invité - parler du temps qu'il fait - au restaurant - au pub - a l'hotel - les prepositions de lieux - demander son...
gd paragraaf 5&6