Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Afr Die blou roos

Keiser

titel van iemand wat regeer oor keiserryk

winkelier

iemand wat 'n winkel besit en bestuur

Juwelier

iemand wat juwele maak en verkoop

musikant

iemand wat bestaan om musiek te maak

saffiere

blou edelgesteentes

kleurblind

iemand wat nie kan onderskei tussen kleure; sien alles in wit en swart

fluit

musiekinstrument

Lees die titel en elke eerste sin van elke paragraaf. Waaroor, dink jy gaan die verhaal gaan?

Ek dink die verhaal is oor 'n koninglikefamilie en die soektag na liefde

Watter woorde in paragraaf 1 dui aan hierdie verhaal n volksverhaal kan wees? Haal twee woorde aan.

"Lank gelede"

Lees die onderskrif : Aangepas en oorvertel deur oolewering.
Waar kan volksverhale vandaan?

Dit is van een generasie tot die volgende oorvertel

In watter milieu(ruimte-tyd en plek ) speel die verhaal af?

DIe verhaal speel af in China, baie jare terug, in 'n paleis.

Watter soort verteller vertel die verhaal? Is dit 'n (eerstepersoonsverteller/derdepersoonverteller)?

Derdepersoonsverteller

Wat is die tema/hoofgedagte van die verhaal?

Die keiser wil die regte man vir sy dogter vind.

Die slot se^ dat die keiser se plan

'n sukses was,want sy dogter het op die regte man verliefde geraak sodat die kleur van die roos nie saak gemaak het nie.

Daar was DRIE jongmanne wat die prinses se hart probeer wen het. Pas dit in by die kenmerke van 'n volksverhaal?

Ja, dit pas by die kenmerke van 'n volksverhaal, want die drie mans sluit aan by die magiese getal 3 wat in volksverhale voorkom, bv. die 3 varkies of Gouelokkies en die 3 beertjies.

Watter slim plan het die winkelier gemaak om 'n blou roos te probeer kry? Wat kan ons hieruit aflei van sy persoonlikheid?

Hy het 'n wit roos gevat en het dit blu gekleur. Hy is n person wat mense om die bos lei vir mense lieg.

Waar het die juwelier n blou roos gekry? Wat lei ons heruit af van sy karakter?

Hy is kreatif is en daarvan hou om te spug met sy rykdom.

Identifiseer die keerpunt in hierdie verhaal.

Agter die prinses het die musikant ontmoet sy het nie van die kleur van die roos gesaak nie. Sy is verlief van hom en die kleur van die roos doen nie saak nie.

Wat beteken die woord kleurblind?

iemand wat nie kan onderskei tussen kleure nie; sien alles wit en swart.

Hoekom maak dit nie saak vir die prinses of die keiser dat die roos wit is en nie blou nie?

Dit maak nie aan hulle saak nie omdat hulle albei tevrede is daarmee dat die prinses 'n man gekies het vir wie sy werklik lief is.

Gee redes waarom hierde verhaal as 'n volksverhaal beskou kan word.

Die verhaal begin met "lank gelede". Die magiese nommer 3 kom voor in die verhaal. Die onderskrif se vir ons dat dit oorvertel is van een generasie tot die volgende.

Quiz
conectores y frases de tiempo
hebreeuws 6
hebreeuws werkwoorden 2
hebreeuws 5
Afrikaans literature
Meanings Lesson 2
libro 3
PERSDEV
human physiology
Derecho
Biotec 2
tecno 2
medical abbreviation
traduce los verbos
Opposites
English opposites
pedia
VERBS IN ENGLISH
deck 1
Meanings 1.2
Meanings 1.3 + 1.4
Meanings 1.1
idjd
SLO - vägbeskrivningar
español
animals
Java chapter 7
Java chapter 6
Parties du corps humain
OE vocab (St Andrews)
Here We Went Again
hebreeuws 4
Dagens ord 18/7/24
Cap XII de El Cerebro en Acción. LENGUAJE. Luria
Emoción y Fisiología
Ciclos Sueño-Vigilia:
Bases Fisiológicas de la Percepción y Cognición
Respuestas Fisiológicas al Estrés
Métodos de Medición en Psicofisiología:
Ondas cerebrales
Actividad electrica del cerebro
Sistema Nervioso Autonomo
Neurotrasmisores
Sinapsis
Neurona
vocabulary 3.12
Sistema nervioso periférico
Sistema nervioso central
Lóbulos cerebrales
Cerebro