Utilisateur
emosies wat ons voel
Woede is waneer jy kwaad word.Jy kan kwaad word wanneer jou gevoelens seergemaak word of wanneer jy dink dat iets onregverdig is.
*Probeer om op te hou dink oor hoe kwaad jy is.
*Praat met iemand oor hoe jy voel.
*Besef dat woede 'n natuurlike emosie is en dat ons dit almal ervaar.
Liefde is 'n emosie wat mense gelukkig maak. Ju is lief vir mense en dinge wat jou gelukkig maak en veilig laat voel.
Jy voel bekommerd, onseker of senuagtig
Vrees:
Jy is bang vir dinge wat jou bevrees maak, seermaak of jou onveilig laat voel. Soms is die dinge wat jy vrees werklik. Soms is dit net in jou verbeelding.
As jy bang is om 'n toets te skryf, moet jy jou man teen die vrees staan. As jy voorgee dat jy siek is en by die huis bly, leer jy nie om jou man teen jou vrese te staan nie.
Soms moet jy weghardloop. As iemand jou volg of jou wil seermaak, moet jy weghardloop.
As jy bang is, probeer om met 'n volwassene wat jy vertrou, te praat. Ouer mense het meer ervaring met probleme en kan dit dikwels uitsorteer of vir jou raad gee oor hoe om dit te doen.
Angs:
As jy angstig voel, is jy 'n bietjie senuweeagtig en bang. Die angsgevoel hou gewoonlik op wanneer die goed waaroor jy bekommerd is, weggaan.
afknouery is om deur dinge wat gese of gedoen word lemand seer te maak
*Ignoreer hulle:
As jy nie reageer nie, sal hulle dalk belangstelling in jou verloor.
*Stap weg:
Jy kan nie iemand afknou as die persoon nie daar is nie.
*Moenie terugbaklei nie:
Dit is nie die moeite werd om terug te baklei nie.
*Moenie wys dat jy bang is nie:
As jy selfversekerd optree, glo mense dikwels wat hulle sien.
persoon wat ander dreig, seermaak of op hulle pik
regte is iets wat die wet mense toelaat om te doen
*Kinders het die reg op gesinsorg, of enige ander sorg as die kind van sy/haar gesin verwyder word. Kinders het liefde en sekuriteit nodig.
*Hulle het die reg op voedsel, skuiling en gesondheidsorg.
*Kinders mag nie seergemaak word deur wat mense sê nie, of mag nie geslaan of seksueel misbruik word nie.
*Kinders mag nie gedwing word om 'n grootmens se werk te doen nie.
Voedingskrag of kos
Slegte behandeling. wreedheid of skade.
Die land waar jy gebore is.
iets wat jou 'n diens laat verrig.