Ovido
Sprache
  • Englisch
  • Spanisch
  • Französisch
  • Portugiesisch
  • Deutsch
  • Italienisch
  • Niederländisch
  • Schwedisch
Text
  • Großbuchstaben

Benutzer

  • Anmelden
  • Konto erstellen
  • Auf Premium upgraden
Ovido
  • Startseite
  • Einloggen
  • Konto erstellen

Lo

Emosies is wat?

emosies wat ons voel

Wat is woede?

Woede is waneer jy kwaad word.Jy kan kwaad word wanneer jou gevoelens seergemaak word of wanneer jy dink dat iets onregverdig is.

Wat om te doen as ons kwaad voel?

*Probeer om op te hou dink oor hoe kwaad jy is.
*Praat met iemand oor hoe jy voel.

*Besef dat woede 'n natuurlike emosie is en dat ons dit almal ervaar.

Wat is liefde?

Liefde is 'n emosie wat mense gelukkig maak. Ju is lief vir mense en dinge wat jou gelukkig maak en veilig laat voel.

Wat beteken angstig?

Jy voel bekommerd, onseker of senuagtig

Wat is vrees?

Vrees:
Jy is bang vir dinge wat jou bevrees maak, seermaak of jou onveilig laat voel. Soms is die dinge wat jy vrees werklik. Soms is dit net in jou verbeelding.

Staan jou man teen vrees beteken jy moet wat doen?

As jy bang is om 'n toets te skryf, moet jy jou man teen die vrees staan. As jy voorgee dat jy siek is en by die huis bly, leer jy nie om jou man teen jou vrese te staan nie.

Hardloop weg uit vrees:

Soms moet jy weghardloop. As iemand jou volg of jou wil seermaak, moet jy weghardloop.

Wat jy kan doen as jy bang is,

As jy bang is, probeer om met 'n volwassene wat jy vertrou, te praat. Ouer mense het meer ervaring met probleme en kan dit dikwels uitsorteer of vir jou raad gee oor hoe om dit te doen.

Wat js angs?

Angs:
As jy angstig voel, is jy 'n bietjie senuweeagtig en bang. Die angsgevoel hou gewoonlik op wanneer die goed waaroor jy bekommerd is, weggaan.

Afknouery beteken?

afknouery is om deur dinge wat gese of gedoen word lemand seer te maak

Wat om te doen as jy afgeknou word?

*Ignoreer hulle:
As jy nie reageer nie, sal hulle dalk belangstelling in jou verloor.

*Stap weg:

Jy kan nie iemand afknou as die persoon nie daar is nie.

*Moenie terugbaklei nie:

Dit is nie die moeite werd om terug te baklei nie.

*Moenie wys dat jy bang is nie:

As jy selfversekerd optree, glo mense dikwels wat hulle sien.

Wat is die definisie van bullebak?

persoon wat ander dreig, seermaak of op hulle pik

Wat is regte?

regte is iets wat die wet mense toelaat om te doen

Watse Kinderregte het jy as kind?

*Kinders het die reg op gesinsorg, of enige ander sorg as die kind van sy/haar gesin verwyder word. Kinders het liefde en sekuriteit nodig.
*Hulle het die reg op voedsel, skuiling en gesondheidsorg.

*Kinders mag nie seergemaak word deur wat mense sê nie, of mag nie geslaan of seksueel misbruik word nie.

*Kinders mag nie gedwing word om 'n grootmens se werk te doen nie.

gee die definisie van Voeding:

Voedingskrag of kos

Gee die definisie Mishandling

Slegte behandeling. wreedheid of skade.

Gee die definisie van nasionaliteit:

Die land waar jy gebore is.

Gee die definisie van verantwoordelikhede:

iets wat jou 'n diens laat verrig.

Quiz
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions prov
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suite
Anglais
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial
vjezbe
WC ISLAM Test
pedagogisk ledarskap
Gaby
restoration FINAL DATES
Embalsamamiento - copia
orações subordinadas substantivas subjetiva
orações subordinadas
migration FULL DATES
bio 20
Lectures 2, 3, 4
Present Perfect
Japanska
Cuisine: cooking & discussing dishes
Korea