Woorde wat intensief uit gedruk word en aan een geskryf word, bv: Rooi >>> bloedrooi. Vol » propvol.
Ontkennig is om 2 keer nie in 'n sin te gebruik en te ontken dat iets nie gedoen word nie.
Voegsels soos "ge", "ont", "be", "ing" en "e" wat voor of agter 'n woord geskryf word.
Lydende vorm:
Die beker was deur die atleet gewen.
Bedrywende vorm:
Die atleet het die beker gewen.
Dit sê vir jou duidelik wat aan gaan in die sin bv. Ek lees.
Dit is die einde van 'n sin wat meer inligting gee, bv. Die kind met die rooi hemp lees 'n interessante boek.
Onwaar
Waar
Verkeinings vorm: Jou woorde word verklein en kleiner gemaak, jy sit "tjie" of "kie" aan die einde.
Meervouds vorm: Maak jy woorde meer en sit "e" agter aan.
Direkte rede:
Woorde word direk gesê, daar kom 'n dubbelpunt na "die persoon sê", die spreker se woorde kom in aanhalings tekens.
Indirekte rede:
Dit wat iemand gesê het word oor vertel,daar kom nie 'n dubbelpunt of aanhalings tekens nie. Die sin word in die verlede tyd geskryf.
1.Antwoorde wat jy soek is nooit in die eerste partograaf nie!
2. Kyk vir feite wat goed is as die leestuk voordele soek. Kyk vir feite wat nadele is as die vraag die slegte goed soek.
3. Daar is gewoontlik 8 Feite, maar jsy mag net 7 feite neer skryf. Kies die 7 maklikste Feite.
4. Verander die feite na jou eie woorde! Maak dit makliker om te verstaan.
5. Kyk vir name, plekke goed wat mense datums en nommers, siek of gesond maak.
Onthou 'n rofwerk en finaal Moet gedoen word.
Woorde wat groot geskryf is,woorde wat se wat hulle doen, gesigsuitdrukkings en lyftaal, emosies, bewegings lyntjies.Humor en idiome en leestekens.
Letter grotes, prentjies wat in die middel is,woorde wat by die prentjie pas,woorde wat herhaal word en manipulerende taal en leestekens.
Wanner jy glo dat een groep anderste is as 'n ander groep, bv. Alle blondine is dom of net mans hou van rugby.