Ovido
Idioma
  • Inglés
  • Español
  • Francés
  • Portuguesa
  • Alemán
  • Italiana
  • Holandés
  • Sueco
Texto
  • Mayúsculas

Usuario

  • Iniciar sesión
  • Crear cuenta
  • Actualizar a Premium
Ovido
  • Inicio
  • Iniciar sesión
  • Crear cuenta

Vraestel 1

Intensiewe vorm:

Woorde wat intensief uit gedruk word en aan een geskryf word, bv: Rooi >>> bloedrooi. Vol » propvol.

Gee die regte verduideliking van die ontkennig vorm:

Ontkennig is om 2 keer nie in 'n sin te gebruik en te ontken dat iets nie gedoen word nie.

Voor- en agtervoegsels is?

Voegsels soos "ge", "ont", "be", "ing" en "e" wat voor of agter 'n woord geskryf word.

Lydende en Bedrywende vorm is:

Lydende vorm:
Die beker was deur die atleet gewen.


Bedrywende vorm:

Die atleet het die beker gewen.

Beskryf die hoofsin

Dit sê vir jou duidelik wat aan gaan in die sin bv. Ek lees.

Verduidelik wat 'n bysin is.

Dit is die einde van 'n sin wat meer inligting gee, bv. Die kind met die rooi hemp lees 'n interessante boek.

Waar of Onwaar: Sinoniem woorde is woorde wat 'n ander betekenis het en antoniem woorde is woorde wat dieselfde is?

Onwaar

Waar of Onwaar: Met jou teenwoordige tyd gebruik jy die woorde "is", verlede tyd gebruik jy "het" en "ge", met die toekomstige tyd gebruik jy "sal" of "gaan".

Waar

Watse een is reg oor die verkeinings en meervouds vorm?

Verkeinings vorm: Jou woorde word verklein en kleiner gemaak, jy sit "tjie" of "kie" aan die einde.
Meervouds vorm: Maak jy woorde meer en sit "e" agter aan.

Direkte en indirekte sinne is:

Direkte rede:
Woorde word direk gesê, daar kom 'n dubbelpunt na "die persoon sê", die spreker se woorde kom in aanhalings tekens.

Indirekte rede:

Dit wat iemand gesê het word oor vertel,daar kom nie 'n dubbelpunt of aanhalings tekens nie. Die sin word in die verlede tyd geskryf.

Kies die regte inligting wat gevolg word in 'n Opsomming:

1.Antwoorde wat jy soek is nooit in die eerste partograaf nie!
2. Kyk vir feite wat goed is as die leestuk voordele soek. Kyk vir feite wat nadele is as die vraag die slegte goed soek.

3. Daar is gewoontlik 8 Feite, maar jsy mag net 7 feite neer skryf. Kies die 7 maklikste Feite.

4. Verander die feite na jou eie woorde! Maak dit makliker om te verstaan.

5. Kyk vir name, plekke goed wat mense datums en nommers, siek of gesond maak.

Onthou 'n rofwerk en finaal Moet gedoen word.

Wat is belangrik in 'n spotprent?

Woorde wat groot geskryf is,woorde wat se wat hulle doen, gesigsuitdrukkings en lyftaal, emosies, bewegings lyntjies.Humor en idiome en leestekens.

In 'n advertensie,wat sal die leser se aandag alles trek?

Letter grotes, prentjies wat in die middel is,woorde wat by die prentjie pas,woorde wat herhaal word en manipulerende taal en leestekens.

stereotipering is:

Wanner jy glo dat een groep anderste is as 'n ander groep, bv. Alle blondine is dom of net mans hou van rugby.

Cuestionario
anatomía veterinaria
ESTABILIDAD TRAS AVERÍAS
teen
ingles
body parts
pop music
ariana grande, taylor swift,
VINTILLVERKNING
Begrepp
vocabulary advance
Crase
BIOLOGI
Chemistry Enthalpy change
test
AS PSYCHOLOGY | Unit 2 exam revision
Warmtepompen
lean
lean
Case changes
Business paper 2
investing in a large business
ATP
enzimas
Roles Of Monks
Catabolismo
Anabolismo
Celulas eucariotas
CElulas Procariotas
organelos celulares
Moleculas organicas presentea en las celula
Estructura celular
teoria celular
reacciones quimicas exotermicas
reacciones quimicas endotermicas
Vitaminas y minerales
proteinas
lipidos
carbohidratos
Ciclos del carbon
Ciclos del nitrogeno
fuente generadora agricola
Fuente generadora urbana
fuente generadora industrial
Ciclos del oxigeno
reacciones de oxido-reduccion
Formacion de oxidos acidos
Formacion de oxidos basicos
reacciones de combustion
reacciones del oxigeno
Composicion porcentual del aire