Utilisateur
Temas:
Die temas van die gedig is onvoltooidheid en
verganklikheid.
Boodskap:
Die lewe sowel as die dood kan vir ʼn oomblik
gestuit word.
*agt versreëls; twee kwatryne
*Rympatroon :kruisrym
*Rymskema: abab/cdcd
*Vergelyking: Die lug/het stil soos ys gaan staan:
Die stilstaande lug word met ys vergelyk. Die ooreenkoms
tussen die lug en die ys is dat beide as blou en wit beskryf
word.
*s-alliterasie: “nooit sal saadskiet beklemtoon die feit dat
geen nuwe lewe gevorm kan word nie.
*v-alliterasie: “verby/hierdie verstarde uur”
beklemtoon die tyd wat stilstaan.
*w-alliterasie: “wat wou” beklemtoon die natuurlike
neiging van branders om oor te buig, te val en skuim te vorm.
*y-assonansie: “bly in sy" – dit help om die woord bly uit
te hef.
Progressie: “uur” (in versreël 4) en “ewigheid” (versreël 8).
Die herhaling van die woord “nooit” beklemtoon dat die tyd stilstaan en dat die handelinge nie kan voortg aan nie.
Besinnend/nadenkend