Ovido
Idioma
  • Inglés
  • Español
  • Francés
  • Portuguesa
  • Alemán
  • Italiana
  • Holandés
  • Sueco
Texto
  • Mayúsculas

Usuario

  • Iniciar sesión
  • Crear cuenta
  • Actualizar a Premium
Ovido
  • Inicio
  • Iniciar sesión
  • Crear cuenta

Suiwer Wiskunde

Wat is die Boodskap en tema van die gedig Suiwer wiskunde?

Temas: Die temas van die gedig is onvoltooidheid en verganklikheid.
Boodskap: Die lewe sowel as die dood kan vir ʼn oomblik gestuit word.

Verduidelik die digvorm van die gedig:

*agt versreëls; twee kwatryne
*Rympatroon :kruisrym

*Rymskema: abab/cdcd

BEELDSPRAAK en HALFRYM in die gedig sluit in:

*Vergelyking: Die lug/het stil soos ys gaan staan: Die stilstaande lug word met ys vergelyk. Die ooreenkoms tussen die lug en die ys is dat beide as blou en wit beskryf word.
*s-alliterasie: “nooit sal saadskiet beklemtoon die feit dat geen nuwe lewe gevorm kan word nie.

*v-alliterasie: “verby/hierdie verstarde uur” beklemtoon die tyd wat stilstaan.

*w-alliterasie: “wat wou” beklemtoon die natuurlike neiging van branders om oor te buig, te val en skuim te vorm.

*y-assonansie: “bly in sy" – dit help om die woord bly uit te hef.

Woorde wat progresie aandui:

Progressie: “uur” (in versreël 4) en “ewigheid” (versreël 8).

Verduidelik wat die herhaaling van die woord "nooit" beklemtoon:

Die herhaling van die woord “nooit” beklemtoon dat die tyd stilstaan en dat die handelinge nie kan voortg aan nie.

Wat is die toon van die gedig?

Besinnend/nadenkend

Cuestionario
Op sy brander plank
ww2 test
Tsunami - Kobus de Wet
Verbs
Gedige uitleg
thema 3
ORTODONCIA I
Ges
hge
Geschiedenis Tijdlijn
Espagnol
Unit 3: electricity
Bio AW 4
Verbos en pasado
Lo
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions prov
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suite
Anglais
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial