Ovido
Taal
  • Engels
  • Spaans
  • Frans
  • Portugees
  • Duits
  • Italiaans
  • Nederlands
  • Zweeds
Tekst
  • Hoofdletters

Gebruiker

  • Inloggen
  • Account aanmaken
  • Upgrade naar Premium
Ovido
  • Startpagina
  • Inloggen
  • Account aanmaken

Betower bedryf 1-7

Eerste Bedryf.
1.Waar speel die eerste bedryf af?

Dit speel af voor Hoerskool Magoebaskloof en in ouma se huis.

Wie tree as vertellers op in hierdie drama?

Joy, Nadia en Poenk

Watter teken laat Nadia dink dat iets gaan gebeur?

Die son en die maan het so saam in die lug gehang.

Watter drie dinge onthou Nadia van haar ma in die begin van die drama?

Haar ma rook sigarate en draai vingers stading deur haar hare wanneer sy diep in ingedagte is. Haar ma hou van tekens.

Kies die korrete beskrywing van Poenk soos Joy beskryf:

Deurmekaar hare, bruin oe, mooi mond, stowerige klere.

Watter voorwerp het uit Poenk se tas geval?

Sy penneblikke

Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR. Motiveer jou antwoord. Nadie sien uit om by Hoerskool Magoebaskloof te wees en sy wil graag deel wees van die skool.

Onwaar. Nadia se herhaadelik "Ek wil nie keer wees nie."

Watter een eienskap van Poenk het Nadia van hom gesien tussen die see van nuwe gesigte?

Sy het gesien hy is anders as die rest vir die kinders.

Wat het Nadia vir Poenk gegee?

Sy penneblik

Noem twee dinge wat Poenk verwaarloos laat toe Nadie hom vir die eerste keer sien?

Hy lyk deurmekaar en het stowerrige klere.

Wat het Joy gedoen om Nadia aan die nuwe skool bekend te stel?

Sy het haar wys waar al die klasse is.

Dink jy die ma doen haar plig om vir Nadia te kontak? Motiveer.

.

Hoe verskil dit wat ouma doen van Nadia se ma?

.

"Die hartseer knop soos doringlatte" Wie is hartseer?

Ouma is hartseer. Nadia is hartseer.

Het ouma vir Nadia geantwoord toe sy wou weet of haar ma geskakel het?

Nee, Sy het haar kop laat saak, maar nie geantwoord gee nie.

Hoe reageer ouma op Nadia se vraag?

Haar ouma laat sak haar kop en skuif haar hande oor mekaar.

Daar is een ooreenkoms tussen Nadia en Poenk. Wat is dit?

Albei dra 'n geheim.

Kyk na die volgende illustasies en beskryf langs elkeen wat in die klas gebeur het. Gebruik 2-3 kort sinne in jou eie woorde.

.

Seun by 'n tafel

.

Papier

.

Waarvoor het Nadia gehoop terwyl sy in die Wiskundeklas sit?

Dat haar ma gebel het.

Noem twee dinge wat ons hier van Ndia se ma lees.

Haar kop is deurmekaar met werkgoed.

Hoe het Poenk gereageer toe Gervan hom met die opgefrommelde papier gooi?

Hy het sy vingers in vuiste gevou, maar ontspan dan weer en gaan le oop die tafel.

Noem nog 'n ooreenkoms tussen Nadia en Poenk se emosies op daardie oomblik in die klas.

Beide dagdroom. Beide wil nie in die klas wees nie.

Voltooi die volgende paragraaf deur van die woorde in die raampie gebruik te maak. Skryf slegs die vraagnommer (201-20.4) en woord aantwoord neer.

Poenk: (vor die gehoor) Ek dra 'n geheim in my rond.

Joy: (vir gehoor) Dis wat Poenk se. Maar Nadia hoor dit nie. Oor die volgende paar dae sien Nadia vir Poenk so op die skoolgronde:20.2 met sy rug teen die boom in ie verste hoek van die skoolgrond; met sy kop diep in sy handpalms; sy oe in die(20.3) ; met 'n skerf(20.4) tussen sy vingers en 'n glimlah op sy gesig.

20.2 alleen.20.3wolke.20.4.glas

Hoe weet jy dat Poenk deel is van die voedingskema by die skool?

Hy het 'n wit polistreenbakkie kos wat hy by die skool se kombuis gekry.

Nadia viind iets uit oor Poenk toe sy hom na skool agtervolg. Wat dink sy?

Sy dink dat Poenk in die bos bly.

Tweede bedryf. Nadia volg Poenk. Tot waar volg sy hom?

Tot 'n ent van die bos af.

Verklaar waarom Nadia se dat sy 'n "yskaskind" was?

Haar ma het haar met Post-it notes op die yskasdeur, en geldnote vasgedruk onder yskasmagnete probeer grootmaak het.

Hoe sluit die karakters (Nadia en Poenk) aan by dinge in die natuur?

Vir Poenk luister die klippe, bome en die wind.

Het Poenk regtig "groen geword" toe hy die bos binnestap. Motiveer.

Nee, hy het tussen die bosse wardwyn toe hy wegstap.

"Poenk tree die lig droomagtig binne"...Beskryf in twee sinne wat Nadia sien.

Poenk is heeltemal in wit geklee. Hy glimlag vir Nadia, hou sy hand na haar uit.

Plaas die volgende gebeure in die korrekte volgorde soos dit daardie. Vrydagoggend in die Engels-klas plaasvind. Skryf slegs die letters (A-F) voor die sinne in die korrekte volgorde van gebeure as antwoord neer.

Nadia sien vir Poenk met 'n notsingboombaartjie in sy hare. Nadia is nie seker of dit Poenk was wat sy in Ouma se tuin gesien het nie. Nadia besef sy moet ophou om sy naam in haar huiswerkboek te skryf. Die klok lui. Gervan kom staan agter Poenk, druk teen Poenk se skouer. Gervan se houding is aggressief. Gervan fluister iets in Poenk se oor.

Hoe het Poenk reageeer nadat Gervan iets in sy oor gefluister het?

Poenk het Gervan bang agterna kyk.

Hoe troos Poenk homself nadat boelie iets in sy oor gefluister het?

Hy vertroos homself deur sy kop na die bos te draai en met die wind, klippe en bome te praat om hulle te laat weet hy is okei.

Watter verrassing is daar toe Nadia die middag by Ouma se huis kom?

Ouma het laat weet Nadia se ma het gebel en dat sy Saturdag kom kuier.

Het Nadia se ma toe opgedaag?

Nee

Hoe/Waar vind Nadia haar vertroosing nadat haar ma nie opgedaag het nie?

Sy vind haar vertroosing deur Poenk dop te hou.

Vir wie sien Nadia in die bos en wat doen hy?

Vir Poenk. Hy sprei sy arms oop soos vlerke.

Kies die korrekte woord tussen hakies om die te voltooi: Poenk se oopgestrekte arms lyk soos 13.1(vere/vlerke). Hy lyk soos 'n 13.2 (mens/voel) wat 13.3 (losbreek/vlieg) van die aarde en gewigloos tussen die bome sweef.

13.1 Vlerke .13.2Voel .13.3 Losbreek

Waarmee loop Poenk gedurig in sy hand rond?

skerfie glas

Met watter sprokie kom die gebeure in hierdie bedryf ooreen?

Hansie en Grietjie

Volgende is redes waaroom Nadia en Joy en beantwoord die vrae wat daarop volg. Die volgende is redes waarom Nadia nie die vorige dag en die naweek geleer het nie. Wattee een van die volgende is nie 'n rede nie. Skryf slegs die vraagnommer en die letter(A-C) as antwoord neer.

Sy het vir Joy gaan kuier.

Dink jy dat Nadia regtig nog nooit 'n kerel gehad het nie. Motiveer.

Nee. Daar het iets gebeur in Johannesburg tussen haar en 'n kerel(Armand).

Wat se Joy omtrent haarself en kerels?

Joy se dis nie net sy wat 'n total koek is nie.

Wat doen Gervan teenoor Poenk?

Gervan gryp Poenk aan sy hemp en stamp hom.

Wat merk Nadia na pouse op?

Poenk is nie in die klas nie.

21.Pas die woord ein KOLOM B by die karakters in KOLOM A. Skryf slegs die Vraagnommer (21.1-21.4) en letter (a-e) as antwoord neer.
21.1 Sy tel die tas op.

Nadia

21.2 Jy kan die tas maar vir my gee.

Poenk

21.3. Ek dog is net ek wat 'n koek is.

Joy

21.4 Eendag gaan ek jou vrekmaak..

Gervan

1. Kyk na die prentjies met kernwoorde en sryf een sin vir elke kernwoord en prentjie om die gebeure te voltooi.
1.1.brief

Nadia kry 'n briek van haar ma.

1.2. koevert in haar sak

Sy lees nie die brief nie en plaas dit in haar sak.

1.3kussing

Sy gaan le op haar bed met 'n kussing.

1.4 donderweer

Sy hoor donderweer en weerlig.

1.5 bos se groen ligte

Lig verander na bos se groen ligte.

1.6 Poenk in wit

Poenk tree uit die lig heeltemal in wit geklee.

2. Beantwoord waar of onwaar en motiveer jou antwoord. Nadia het dadelik die brief gelees.

Onwaar. Sy het die koevert in haar sak geplaas.

Verduidelik wat Poenk doen toe hy aan Nadia verskyn.

Hy trek 'n sirkel in die lug met sy vinger.

Waarmee verbind Nadia Poenk se verskyning en dit wat hy beduie het?

Met die stukkie glas wat sy gevat het.

Wat neem Nadia die volgende dag saam met haar na Poenk se bos?

'n Sak vol gemmerkoekies.

Wat dink jy het aanleiding daartoe gegee dat Nadia weer die volgende dag na Poenk se bos toe wil gaan?

Die droom het Nadia nog meer nuuskiering gemaak. Sy wil in die sprokie leef.

Noem drie dinge wat anders is in die bos nadat Nadia die visioen gehad het.

Die bos is digter, groter en geweldiger.

Plaas die verduideling van die woorde in kolom B in die regte orde sodat dit pas by die woorde in kolom A. (Dit illustreet die betekenis van wat op die glaskerf staan). Skryf slegs die vraagnommer en letter as antwoord neer.
Dis hoop-

Dis hoop steek jou hand uit in die donker.

Geloof

weet dat iemand dit sal neem.

liefde

Ek moet hom weer sien

Watter die dinge van Poenk weet Nadia nie (volgens Joy)

Sy weet ni dat Poenk ook 'n geheim het nie. Sy weet nie dat Poenk haar lewe kan verander nie. Sy weet nie dat Poenk dat enigiets sal doen vir iemand wat hy liefhet nie.

Kyk na die volgende illustrasies en skryf 'n sin oor elke prentjie om te verduidelik wat Nadia sien toe sy Poenk in die bos kry.

Sy sien Poenk op sy maag le by 'n waterpoel en hoe hy 'n goue bal uit die water haal.

10.2

Sy sien hom op 'n tak 'n voelnessie.

10.3

Sy sien hom in die onderbos met 'n slak op sy vinger.

10.4

In die voetpad sien sy hom met 'n varingblaar agter sy oor.

10.5

By 'n boom met sy arms gevou om die stam.

Voltooi die Nadia se woorde: Toe kom die... My (11.1) daag sommer net so op by (11.2) se huis.

11.1.ma 11.2. ouma

Wat gebeur toe tak kraak en Nadia agterkom Poenk het haar gesien?

Sy skrik en begin hardloop.

Beskryf hoe Nadia se ma haar groet en Nadia se reaksie.

Sy wil haar 'n druk gee (vet hug).

Na watter bos verwys Nadia hier?

Bos van dinge wat haar pla. Metafoor wat verwys na 'n bos van niegatiewe dinge.

Het Poenk se glasskerf haar voorheen gehelp? Hoe het die glasskerf haar gehelp?

Ja. Die glassklerf het haar gehelp hoop.

Het Nadia die brief wat haar ma gestuur het gelees?

Nee

Waaroor is Nadia se ma bekommerd?

Sy is bekommerd oor wat van hulle twee (ma en dogter) gaan word.

Nadia beantwoord haar ma se vrae baie kortaf. Hoekom, dink jy, reageer sy so?

SY is kwaad vir haar ouma.

Nadia se ma is meer bekommerd oor die skinderstories as oor haar verhouding met haar dogter. Wie is die eintlike slagoffer?

Nadia is die eintlike slagoffer.

Wat prikkel die leser om verder te lees? Die persoon is die kern van die konflik tussen Nadia en haar ma.

'n Derde persoon se naam word slegs genoem "Armand" maar niks verder nie. Dit maak die leser nuuskierig.

Wat gee Nadia vir haar ma terug?

Die brief.

Watter eetgerei het Poenk in sy hand? Noem 2.

Lepel en bord.

Beskryf in een kort sin hoe Nadia voel toe sy Poenk sien.

Sy kry Poenk jammer.

Wat gee Nadia vir Poenk?

Plassieksakkie vol gemmerkoekies

Hoekom is Poenk haastig?

Die skoolkok het gelui vir die eerste periode.

Aan watter kinderverhaal laat die uittreksel jou dink?

Hansie en Grietjie.

Kies die korrekte woord tussen hakies om die sin te voltooi: Die koekies het (verdamp/verkrummel/gestamp toe Poenk dit in sy broeksak druk.

Verkrummel

Kyk na die volgende prentjies en skryf een kort sin oor die gebeure wat plaasgevind het:
Gekraakte plastieklepel

Toe die skoolklok lui het Poenk die bord met sousboontjies en brood agtergelaat en Gervan het daarop getrap.

Brood en sousboontjies

Toe die skoolklok lui het Poenk die bord met sousboontjies en brood agterlaat en Gervan het daarop getrap.

Brood

Poenk het probeer om die bord op n sny bruinbrood te balanseer.

'n sak vol gemmerkoekies

Nadia het vir Poenk 'n plastieksakkie met gemmerkoekies gegee.

Beantwoord waar of onwaar en motiveer jou antwoord. Nadia het self die gemmerkoekies gebak.

Onwaar. Nadia se ouma het die gemmerkoekies gebak.

Wat wil Poenk vir Nadia doen om dankie te se vir die koekies?

Hy wil vir haar iets gaan wys in die bos.

Groe is vir Nadia net 'n kleur. Poenk sien iets anders in die kleur. Noem die verskillende "groen" wat Poenk sien.

Ritselgroen en bangmaakgroen.

Wat wys Poenk vir Nadia in die waterpoel?

Padda-eiers

Watter sintuig gebruik Poenk om vir Nadia te verduidelik van dit wat hy waarneem?

reuk/ruik

Watter tipe padda is in die waterpoel?

klik-langtoonpadda

Quiz
Noah Case Study
fiestas de españa
OV-národní hospodářství
schemie basiswissen
docier 5 Français
Så här styrs sverige Prov
Hochdeutsch (Ruhrpottischer Regiolekt) (Bochum-Hofstede)
constitucional
Biologi prov maj 2025 åk 8
V
true and false - 11
fill the blanks -10
TEMA 8. ALOPECIAS
Französisches Wetter
bio12 digestion
витамины
Mykenisches Griechisch
Klassisches Arabisch / Koranisches Arabisch
fisica y quimica
nationaliteiten
Equality in the Workplace-GLOSSARY
10. Foreign currency
суффикс Н и НН
Español
ingles
WWII
Ligações quimicas
Teoremi Analisi II
Drugs- GLOSSARY
Learning and education - GLOSSARY
Recycling -GLOSSARY
Social causes- GLOSSARY
SVT: reproduction
universum
Englisch
conectores
TEMA 7. HIPOACUSIAS NEUROSENSORIALES / DE PERCEPCIÓN
unit 4
sustainable design
exam 1
unit 5 Lesson 3
Australia school #1
TEMA 6. HIPOACUSIAS DE TRANSMISIÓN. OTOSCLEROSIS
Mitigation
glosor v.20
sustainable culture
Schemiiiiiiiiiiiieeee
Section B Empire
tyska
Section B Lives of the Workers