Betower bedryf 1-7
Eerste Bedryf.
1.Waar speel die eerste bedryf af?
Dit speel af voor Hoerskool Magoebaskloof en in ouma se huis.
Wie tree as vertellers op in hierdie drama?
Joy, Nadia en Poenk
Watter teken laat Nadia dink dat iets gaan gebeur?
Die son en die maan het so saam in die lug gehang.
Watter drie dinge onthou Nadia van haar ma in die begin van die drama?
Haar ma rook sigarate en draai vingers stading deur haar hare wanneer sy diep in ingedagte is. Haar ma hou van tekens.
Kies die korrete beskrywing van Poenk soos Joy beskryf:
Deurmekaar hare, bruin oe, mooi mond, stowerige klere.
Watter voorwerp het uit Poenk se tas geval?
Sy penneblikke
Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR. Motiveer jou antwoord. Nadie sien uit om by Hoerskool Magoebaskloof te wees en sy wil graag deel wees van die skool.
Onwaar. Nadia se herhaadelik "Ek wil nie keer wees nie."
Watter een eienskap van Poenk het Nadia van hom gesien tussen die see van nuwe gesigte?
Sy het gesien hy is anders as die rest vir die kinders.
Wat het Nadia vir Poenk gegee?
Sy penneblik
Noem twee dinge wat Poenk verwaarloos laat toe Nadie hom vir die eerste keer sien?
Hy lyk deurmekaar en het stowerrige klere.
Wat het Joy gedoen om Nadia aan die nuwe skool bekend te stel?
Sy het haar wys waar al die klasse is.
Dink jy die ma doen haar plig om vir Nadia te kontak? Motiveer.
.
Hoe verskil dit wat ouma doen van Nadia se ma?
.
"Die hartseer knop soos doringlatte" Wie is hartseer?
Ouma is hartseer. Nadia is hartseer.
Het ouma vir Nadia geantwoord toe sy wou weet of haar ma geskakel het?
Nee, Sy het haar kop laat saak, maar nie geantwoord gee nie.
Hoe reageer ouma op Nadia se vraag?
Haar ouma laat sak haar kop en skuif haar hande oor mekaar.
Daar is een ooreenkoms tussen Nadia en Poenk. Wat is dit?
Albei dra 'n geheim.
Kyk na die volgende illustasies en beskryf langs elkeen wat in die klas gebeur het. Gebruik 2-3 kort sinne in jou eie woorde.
.
Waarvoor het Nadia gehoop terwyl sy in die Wiskundeklas sit?
Dat haar ma gebel het.
Noem twee dinge wat ons hier van Ndia se ma lees.
Haar kop is deurmekaar met werkgoed.
Hoe het Poenk gereageer toe Gervan hom met die opgefrommelde papier gooi?
Hy het sy vingers in vuiste gevou, maar ontspan dan weer en gaan le oop die tafel.
Noem nog 'n ooreenkoms tussen Nadia en Poenk se emosies op daardie oomblik in die klas.
Beide dagdroom. Beide wil nie in die klas wees nie.
Voltooi die volgende paragraaf deur van die woorde in die raampie gebruik te maak. Skryf slegs die vraagnommer (201-20.4) en woord aantwoord neer.
Poenk: (vor die gehoor) Ek dra 'n geheim in my rond.
Joy: (vir gehoor) Dis wat Poenk se. Maar Nadia hoor dit nie. Oor die volgende paar dae sien Nadia vir Poenk so op die skoolgronde:20.2 met sy rug teen die boom in ie verste hoek van die skoolgrond; met sy kop diep in sy handpalms; sy oe in die(20.3) ; met 'n skerf(20.4) tussen sy vingers en 'n glimlah op sy gesig.
20.2 alleen.20.3wolke.20.4.glas
Hoe weet jy dat Poenk deel is van die voedingskema by die skool?
Hy het 'n wit polistreenbakkie kos wat hy by die skool se kombuis gekry.
Nadia viind iets uit oor Poenk toe sy hom na skool agtervolg. Wat dink sy?
Sy dink dat Poenk in die bos bly.
Tweede bedryf. Nadia volg Poenk. Tot waar volg sy hom?
Tot 'n ent van die bos af.
Verklaar waarom Nadia se dat sy 'n "yskaskind" was?
Haar ma het haar met Post-it notes op die yskasdeur, en geldnote vasgedruk onder yskasmagnete probeer grootmaak het.
Hoe sluit die karakters (Nadia en Poenk) aan by dinge in die natuur?
Vir Poenk luister die klippe, bome en die wind.
Het Poenk regtig "groen geword" toe hy die bos binnestap. Motiveer.
Nee, hy het tussen die bosse wardwyn toe hy wegstap.
"Poenk tree die lig droomagtig binne"...Beskryf in twee sinne wat Nadia sien.
Poenk is heeltemal in wit geklee. Hy glimlag vir Nadia, hou sy hand na haar uit.
Plaas die volgende gebeure in die korrekte volgorde soos dit daardie. Vrydagoggend in die Engels-klas plaasvind. Skryf slegs die letters (A-F) voor die sinne in die korrekte volgorde van gebeure as antwoord neer.
Nadia sien vir Poenk met 'n notsingboombaartjie in sy hare. Nadia is nie seker of dit Poenk was wat sy in Ouma se tuin gesien het nie. Nadia besef sy moet ophou om sy naam in haar huiswerkboek te skryf. Die klok lui. Gervan kom staan agter Poenk, druk teen Poenk se skouer. Gervan se houding is aggressief. Gervan fluister iets in Poenk se oor.
Hoe het Poenk reageeer nadat Gervan iets in sy oor gefluister het?
Poenk het Gervan bang agterna kyk.
Hoe troos Poenk homself nadat boelie iets in sy oor gefluister het?
Hy vertroos homself deur sy kop na die bos te draai en met die wind, klippe en bome te praat om hulle te laat weet hy is okei.
Watter verrassing is daar toe Nadia die middag by Ouma se huis kom?
Ouma het laat weet Nadia se ma het gebel en dat sy Saturdag kom kuier.
Het Nadia se ma toe opgedaag?
Nee
Hoe/Waar vind Nadia haar vertroosing nadat haar ma nie opgedaag het nie?
Sy vind haar vertroosing deur Poenk dop te hou.
Vir wie sien Nadia in die bos en wat doen hy?
Vir Poenk. Hy sprei sy arms oop soos vlerke.
Kies die korrekte woord tussen hakies om die te voltooi: Poenk se oopgestrekte arms lyk soos 13.1(vere/vlerke). Hy lyk soos 'n 13.2 (mens/voel) wat 13.3 (losbreek/vlieg) van die aarde en gewigloos tussen die bome sweef.
13.1 Vlerke .13.2Voel .13.3 Losbreek
Waarmee loop Poenk gedurig in sy hand rond?
skerfie glas
Met watter sprokie kom die gebeure in hierdie bedryf ooreen?
Hansie en Grietjie
Volgende is redes waaroom Nadia en Joy en beantwoord die vrae wat daarop volg. Die volgende is redes waarom Nadia nie die vorige dag en die naweek geleer het nie. Wattee een van die volgende is nie 'n rede nie. Skryf slegs die vraagnommer en die letter(A-C) as antwoord neer.
Sy het vir Joy gaan kuier.
Dink jy dat Nadia regtig nog nooit 'n kerel gehad het nie. Motiveer.
Nee. Daar het iets gebeur in Johannesburg tussen haar en 'n kerel(Armand).
Wat se Joy omtrent haarself en kerels?
Joy se dis nie net sy wat 'n total koek is nie.
Wat doen Gervan teenoor Poenk?
Gervan gryp Poenk aan sy hemp en stamp hom.
Wat merk Nadia na pouse op?
Poenk is nie in die klas nie.
21.Pas die woord ein KOLOM B by die karakters in KOLOM A. Skryf slegs die Vraagnommer (21.1-21.4) en letter (a-e) as antwoord neer.
21.1 Sy tel die tas op.
Nadia
21.2 Jy kan die tas maar vir my gee.
Poenk
21.3. Ek dog is net ek wat 'n koek is.
Joy
21.4 Eendag gaan ek jou vrekmaak..
Gervan
1. Kyk na die prentjies met kernwoorde en sryf een sin vir elke kernwoord en prentjie om die gebeure te voltooi.
1.1.brief
Nadia kry 'n briek van haar ma.
1.2. koevert in haar sak
Sy lees nie die brief nie en plaas dit in haar sak.
1.3kussing
Sy gaan le op haar bed met 'n kussing.
1.4 donderweer
Sy hoor donderweer en weerlig.
1.5 bos se groen ligte
Lig verander na bos se groen ligte.
1.6 Poenk in wit
Poenk tree uit die lig heeltemal in wit geklee.
2. Beantwoord waar of onwaar en motiveer jou antwoord. Nadia het dadelik die brief gelees.
Onwaar. Sy het die koevert in haar sak geplaas.
Verduidelik wat Poenk doen toe hy aan Nadia verskyn.
Hy trek 'n sirkel in die lug met sy vinger.
Waarmee verbind Nadia Poenk se verskyning en dit wat hy beduie het?
Met die stukkie glas wat sy gevat het.
Wat neem Nadia die volgende dag saam met haar na Poenk se bos?
'n Sak vol gemmerkoekies.
Wat dink jy het aanleiding daartoe gegee dat Nadia weer die volgende dag na Poenk se bos toe wil gaan?
Die droom het Nadia nog meer nuuskiering gemaak. Sy wil in die sprokie leef.
Noem drie dinge wat anders is in die bos nadat Nadia die visioen gehad het.
Die bos is digter, groter en geweldiger.
Plaas die verduideling van die woorde in kolom B in die regte orde sodat dit pas by die woorde in kolom A. (Dit illustreet die betekenis van wat op die glaskerf staan). Skryf slegs die vraagnommer en letter as antwoord neer.
Dis hoop-
Dis hoop steek jou hand uit in die donker.
Geloof
weet dat iemand dit sal neem.
liefde
Ek moet hom weer sien
Watter die dinge van Poenk weet Nadia nie (volgens Joy)
Sy weet ni dat Poenk ook 'n geheim het nie. Sy weet nie dat Poenk haar lewe kan verander nie. Sy weet nie dat Poenk dat enigiets sal doen vir iemand wat hy liefhet nie.
Kyk na die volgende illustrasies en skryf 'n sin oor elke prentjie om te verduidelik wat Nadia sien toe sy Poenk in die bos kry.
Sy sien Poenk op sy maag le by 'n waterpoel en hoe hy 'n goue bal uit die water haal.
10.2
Sy sien hom op 'n tak 'n voelnessie.
10.3
Sy sien hom in die onderbos met 'n slak op sy vinger.
10.4
In die voetpad sien sy hom met 'n varingblaar agter sy oor.
10.5
By 'n boom met sy arms gevou om die stam.
Voltooi die Nadia se woorde: Toe kom die... My (11.1) daag sommer net so op by (11.2) se huis.
11.1.ma 11.2. ouma
Wat gebeur toe tak kraak en Nadia agterkom Poenk het haar gesien?
Sy skrik en begin hardloop.
Beskryf hoe Nadia se ma haar groet en Nadia se reaksie.
Sy wil haar 'n druk gee (vet hug).
Na watter bos verwys Nadia hier?
Bos van dinge wat haar pla. Metafoor wat verwys na 'n bos van niegatiewe dinge.
Het Poenk se glasskerf haar voorheen gehelp? Hoe het die glasskerf haar gehelp?
Ja. Die glassklerf het haar gehelp hoop.
Het Nadia die brief wat haar ma gestuur het gelees?
Nee
Waaroor is Nadia se ma bekommerd?
Sy is bekommerd oor wat van hulle twee (ma en dogter) gaan word.
Nadia beantwoord haar ma se vrae baie kortaf. Hoekom, dink jy, reageer sy so?
SY is kwaad vir haar ouma.
Nadia se ma is meer bekommerd oor die skinderstories as oor haar verhouding met haar dogter. Wie is die eintlike slagoffer?
Nadia is die eintlike slagoffer.
Wat prikkel die leser om verder te lees? Die persoon is die kern van die konflik tussen Nadia en haar ma.
'n Derde persoon se naam word slegs genoem "Armand" maar niks verder nie. Dit maak die leser nuuskierig.
Wat gee Nadia vir haar ma terug?
Die brief.
Watter eetgerei het Poenk in sy hand? Noem 2.
Lepel en bord.
Beskryf in een kort sin hoe Nadia voel toe sy Poenk sien.
Sy kry Poenk jammer.
Wat gee Nadia vir Poenk?
Plassieksakkie vol gemmerkoekies
Hoekom is Poenk haastig?
Die skoolkok het gelui vir die eerste periode.
Aan watter kinderverhaal laat die uittreksel jou dink?
Hansie en Grietjie.
Kies die korrekte woord tussen hakies om die sin te voltooi: Die koekies het (verdamp/verkrummel/gestamp toe Poenk dit in sy broeksak druk.
Verkrummel
Kyk na die volgende prentjies en skryf een kort sin oor die gebeure wat plaasgevind het:
Gekraakte plastieklepel
Toe die skoolklok lui het Poenk die bord met sousboontjies en brood agtergelaat en Gervan het daarop getrap.
Brood en sousboontjies
Toe die skoolklok lui het Poenk die bord met sousboontjies en brood agterlaat en Gervan het daarop getrap.
Brood
Poenk het probeer om die bord op n sny bruinbrood te balanseer.
'n sak vol gemmerkoekies
Nadia het vir Poenk 'n plastieksakkie met gemmerkoekies gegee.
Beantwoord waar of onwaar en motiveer jou antwoord. Nadia het self die gemmerkoekies gebak.
Onwaar. Nadia se ouma het die gemmerkoekies gebak.
Wat wil Poenk vir Nadia doen om dankie te se vir die koekies?
Hy wil vir haar iets gaan wys in die bos.
Groe is vir Nadia net 'n kleur. Poenk sien iets anders in die kleur. Noem die verskillende "groen" wat Poenk sien.
Ritselgroen en bangmaakgroen.
Wat wys Poenk vir Nadia in die waterpoel?
Padda-eiers
Watter sintuig gebruik Poenk om vir Nadia te verduidelik van dit wat hy waarneem?
reuk/ruik
Watter tipe padda is in die waterpoel?
klik-langtoonpadda
Watter geure ruik Nadia?
bruinseker, klam houttafel en vetkryt.
Skryf twee woorde neer wat vir die leser aandui dat Poenk gelukkig is?
Glimlag tevrede.
Wat hoor Nadia die middag toe sy by die huis kom?
Sy hoor hoe ouma met haar ma oor die telefoon praat.
Resserteer die beskrywings in kolom B sodat pas by die sampione in kolom. Skryf slegs die vraagnommer en die letter as antwoord neer, byvoorbeeld.
Roomkleurige sampioene
maak boggelruggies
Sampione by boswaterhouboom
lyk of hulle modeparade hou.
Sampioene by vrouehaarvarings
Speel aan-aan.
Hoe weet ons dat Poenk die natuur baie goed ken? Noem twee dinge.
Hy ken die name van die bome. Hy ken die voelgeluide.
Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die vraagnommer en letter neer. Nadia raai dat Poenk en van die volgende sprokieskkarakters is:
Poe
Watter karakter pas die beste by Poenk, volgens Nadia?
Die prins wat Sneeuwitjie gered het met 'n soen.
Waaroor wil Nadia Poenk eintlik uitvra?
Oor die ding met Poenk en Gervan by die skool.
Wat het Poenk in die boekie wat hy hy hom dra?
Gedigte
Wie het vir Poenk die gedigte voorgelees toe hy klein was?
Sy pa.
Kies die korrekte antwoord. Die manier hoe Gervan met Poenk praat is...
Neerhalend.
Waarom word Poenk 'n armgat genoem?
Hy kry kos by die skool.
Dink jy Gervan is optrede is reg. Motiveer jou antwoord.
Nee. Gervan is 'n boelie.
Kies die korrekte woord tussen hakies om die sin te voltooi: Gervan kan gesien word as 'n (held/boelie).
Boelie.
Wat is die verskil tussen "Skool-Poenk" en "Bos-Poenk" volgens Nadia?
"Skool-Poenk"- Hy is vagevang in omstandighede. "Bos-Poenk"- Hy is vry.
Watter diertjie wys Poenk vir Nadia?
Pondo-platgeitjie
Wat sien Poenk in Nadia se oe?
Dat Nadia nie met haar oe saamlag nie.
Hoe ervaar Poenk die lewe?
Die lewe is wonderlik.
Waarom se Nadia dat Poenk weird is?
Omdat Poenk al vir homself 'n stert gemaak het om te voel hoe dit is om 'n stert te he.
Wat se Poenk oor die stert van die geitjie.
Die geitjie het 'n gladde stertjie.
Poenk is deel van natuur. Gee een bewys dat hierdie stelling waar is.
Hy maak vir homself 'n stert soos die geitjie.
Gervan is jaloers op Poenk. Haal een sin aan om dit te bewys.
"Poenk is nie 'n bosprins in 'n flippen sprokie nie! He is 'n gewone ou."
Watter bewys is daar dat Poenk in Nadia se gedagtes bly?
Sy skryf in haar joernaal oor Poenk. Sy skryf selfs vir hom 'n gedig.
Waarmee vergelyk Nadia Poenk se oe?
Met bruin dadelpitte
Wat se Joy van Poenk?
Dat hy 'n freak is.
Wat antwoord Nadia op Joy se vrae: Hoekom vra jy? Hou jy van hom?
Sy antwoord nee.
Waarvoor wens Joy?
Sy wens sy kan 'n ou kry.
Waaroom maak Poenk nie maklik vriende nie. Gee twee redes.
Vriende verstaan hom nie. Hulle dink dalk hy is weird.
Wat is volgens Poenk die mooi dinge in die lewe. Noem enige TWEE.
Die bome en die kleur van die lug.
Hoekom dink jy het Poenk goeie mensekennis? Noem twee feite.
Hy noem voorbeelde van die mooi dinge in mense, selfs die in plakkerskampe. Mense wat ander help is mooi.
Voltooi die volgende sin deur die woorde in die raampie te gebruik. Om 'n (43.1) te bou is beter as om 'n (43.2) te bou.
43.1. brug 43.2.muur
Wat dink jy bedoel Poenk met die woorde soos hierbo in 43.1 en 43.2?
Met 'n brug kan jy oor die probleem kom. Met 'n muur steek jy probleme weg, sodat mense dit nie raaksien nie.
Wat tel Nadia in die bos op wat haar laat besef Poenk is in gevaar?
Skoolhemp vol modder.
Wie het vir Poenk seergemaak?
Gervan
Wat is Poenk se antwoord toe Nadia hom vra waarom hy nie terug baklei nie?
Uiteindelik baklei jy teen jouself.
Wat is Poenk se gevoel vir doodgaan?
Poenk is nie bang vir doodgaan nie.
Poenk wys sy geheim vir Nadia. Wat is dit wat hy aan haar wys?
Doolhof en die engel van takkies in die middle.
Verduidelik in een sin hoe die doolhof werk volgens Poenk.
Jy staan buite die doolhof en dan moet jy jou pad kry na die middel waar die engel is.
Watter betekenis het die doolhof vir "party mense" volgens Poenk?
Party mense glo dat jy 'n doolhof loop om jou los te maak van die goed wat jou verstrengel.
Wat simboliseer die buitekant van die doolho (vir party mense)?
Geboorte
Wat simboliseer die binnekant van die doolhof (volgens Poenk)?
Die pad wat die lewe met jou loop.
Waar sal jk geluk of ongeluk tref in die doolhof?
Binne-in die doolhof
Wie wag in die middel van die doolhof op jou (volgens Poenk)?
Die doodsengel sal daar vir jou wag.
Na aanleiding van die gesprek tussen Nadia en haar ma, dink jy dat haar ma haar vertrou? Motiveer jou antwoord.
Nee. Nadia se ma wil weet wat sy saam met die seun (Poenk) in die donker doen.
Wat doen Nadia se ma met Poenk?
Sy gryp vir Poenk.
Lees die volgende stelling en beantwoord waar of onwaar en gee 'n rede vir jou antwoord. Gervan se pa het hom geslaan.
Nee. Gervan se kop het geruk asof sy pa hom slaan.
Nadia merk op dat Poenk se hemp geskeur is. Waarmee word die geskeurde hemp vergelyk?
Met 'n lewe wat verskeur is.
Kies die korrekte woord tussen hakies om die sin te voltooi: Poenk maak staat op sy (krag/verbeelding/geloof) as die lewe "skeur"
Geloof
Wat is die rede, volgens Nadia, waarom Gervan vir Poenk boelie?
Omdat daar soveel mooi in Poenk is en soveel lelik in Gervan.
Wat wil Poenk vir Nadia gaan wys?
Denkbeeldige geelhoutboom
Poenk doen die volgende met die denkbeeldige boom:
Hy omhels die boom.
Poenk moedig Nadia aan om ook iets te doen met die boom. Wat moet sy ook doen?
Sy moet die boom ook omhels.
Hoe behoort Nadia met die boom te kommunikeer (volgens Poenk)?
Met haar sintuie. (ruik die boom. voel die boom) Dan moet sy die boom vra na sy oerkennis.
Watter geheim van Armand en haarself deel Nadia met Poenk?
Dat sy en Armand 'n itieme verhouding gehad het.
Kies die korrekte antwoord. Die volgende dinge van Armand het Nadia ontstel.
Hy bel haar nie en praat nie alleen met haar na die gebeure nie.
Watter innerlike konflik beleef Nadia?
Sy moet haar ma vertel wat gebeur het, maar het nie die moed gehad nie.
Hoe het Nadia se ma opgetree toe sy die nuus hoor van Nadia en Armand? Noem twee dinge.
Sy het haar gevra hoe sy so iets kon doen. Sy het kamer omgekeer soos 'n beneukte weerwolf.
Het Nadia se ma die probleem tussen haar en Nadia opgelos? Motiveer jou antwoord.
Nee. Sy het haar in haar werk verdiep en Nadia gelos met die emosionele choas.
Watter fout het Nadia begaan met Armand en die liefse tussen hulle twee?
Sy het gedink dat sy nie vir niemand weer kan lief wees soos sy Armand liefgehad het nie.
Voltooi die volgende sin deur die korrekte woord tussen hakies te kies: Poenk vra of daar (planne/toorwoorde) is om alles reg te maak.
Toorwoorde
Wat is die Mills en Boon- sprokie waarna Nadia verwys?
Haar verhouding met Armand wat nie 'n sprokie was nie.
Wat doen Poenk om Nadia te troos?
'n blikkie kondensmelk.
Watter ander verrassing het Poenk vir Nadia?
'n blikkie kondensmelk.
Gervan dreig weer vir Poenk. Hoe dreig hy hom?
Hy dreig hom met die dood.
Hoekom se Gervan dat Poenk 'n slapgat is?
Omdat Poenk, volgens Gervan, nie vir homself kan opstaan nie.
Met watter wapen dreig Gervan vir Poenk?
'n Mes.
Wat noem Nadia oor Gervan se pa waaroor hy baie geskok is?
Sy se dat sy weet dat Gervan se pa hom slaan.
Wat doen Gervan teenoor Nadia toe sy die geheim uitblaker?
Hy maak bulkende dierlike geluide soos iemand wat emosionele pyn beleef.
Waarom kan Poenk as 'n held gesien word?
Poenk spring voor Nadia in om haar te beskerm teen 'n mesaanval.
Watter drie opeenvolgende woorde dien as bewys dat Gervan berou toon?
Ek is jammer.
Nadia verbind Poenk met die natuur. Watter naam gee sy vir Poenk?
Bos-Poenk
Hoekom dink jy is die woord "doolhof" gepas wat Nadia gebruik toe sy huilend langs Poenk sit?
Poenk se lewenspad het geeindig en die doodsengel in die middel van die doolhof kom hom haal.
Watter atmosfeer skep die verhoogligte hier?
'n Atmosfeer van hop toe die ligte verhelder.
Hoe verander Gervan se houding teenoor Poenk?
Gervan gee om. Hy vra of Poenk oukei gaan wees.
Watter progressie sien ons in karakterontwikkeling hier? (Nadia, Gervan en Poenk)
Gervan en Poenk staan teenoor mekaar en vergewe mekaar. (Progressie in hul verhouding). Nadia en Gervan glimlag vir mekaar en sy gee die glasskerf vir Gervan.
Kyk na die volgende prente en beantwoord die vrae wat daarop volg: A. Glasskerf B. opgevoude papier
Watter simboliese betekenis heg Nadia aan die (A) glasskerf en (B) die opgevoude papier?
(A) Glasskerf- wanneer Gervan in die bos verdwaal(hoop).
(B) Opgevoude papier- sprokie met 'n gelukkige einde.
Vir wie gee Nadia die (A) glasskerf?
Gervan
Vir wie gee Nadia die (B) opgevoude papier?
Poenk
Wat is Nadia se motief hiervoor?
Nadia se motief is om aan alles 'n gelukkige eindie te bring.
Wie het die woorde in die brief geskryf en vir wie is dit geskryf?
Nadia het dit vir Poenk geskryf.
Waarna verwys die harde pitte?
Na die brood van die lewe.
"Neem eet dis my lwe" het Bybelse implikasies. Verduidelik waarna dit inderek verwys in die Bybel en in die Drama.
Na die liggam van Jesus wat vir ons sondes gesterf het. (Bybel) Na die lewe van Poenk wat gesterf het en sy lewe opgeoffer het vir Nadia deur haar te beskerm. (Drama)
Watter ironie le opgesluit in die laaste sin wat Poenk se?
Poenk se daar is nog baie om voor te lewe, maar hy is besig om te sterf.
Na watter "werekd" verwys Poenk?
Na 'n ander wereld buite die aarde.
Op hierdie bladsy wat ons lees sien ons duidelike progressie in die karakterontwikkeling van Nadia se ma? Bespreek.
Nadia en haar ma se verhouding verbeter. Ma omhels vir Nadia.
Met wat kan die doolhof vergelyk word?
Met die pad van lewens. Jy moet jou pad kry na die einde en by die einde die doodsengel sal jou neem af die aarde.
Kies die korrekte woord tussen hakies om die sin te voltooi: Poenk se leefwyse was soos 'n (sprokie/engel/doolhof).
Engel
Watter ironie le opgesluit in die "gelukkige" einde?
Want die drama het geeinde soos 'n sprokie. En Poenk het verdwyn soos die karakter dat die ander se karakters gehelp op hulle pad soos 'n fairie.
Cuestionario |
---|
Noah Case Study |
fiestas de españa |
OV-národní hospodářství |
schemie basiswissen |
docier 5 Français |
Så här styrs sverige Prov |
Hochdeutsch (Ruhrpottischer Regiolekt) (Bochum-Hofstede) |
Espagnol |
constitucional |
Biologi prov maj 2025 åk 8 |
V |
true and false - 11 |
fill the blanks -10 |
TEMA 8. ALOPECIAS |
Französisches Wetter... |
bio12 digestion |
витамины |
Mykenisches Griechisch |
Klassisches Arabisch / Koranisches Arabisch |
fisica y quimica |
nationaliteiten |
Equality in the Workplace-GLOSSARY |
10. Foreign currency |
суффикс Н и НН |
Español |
ingles |
WWII |
Ligações quimicas |
Teoremi Analisi II |
Drugs- GLOSSARY |
Learning and education - GLOSSARY |
Recycling -GLOSSARY |
Social causes- GLOSSARY |
SVT: reproduction |
universum2.test |
Englischenglisch quizzs/englisch übungen |
conectores |
TEMA 7. HIPOACUSIAS NEUROSENSORIALES / DE PERCEPCIÓN |
unit 4. |
sustainable design |
exam 1 |
unit 5 Lesson 3 |
Australia school #1 |
TEMA 6. HIPOACUSIAS DE TRANSMISIÓN. OTOSCLEROSIS |
Mitigation |
glosor v.20 |
sustainable culture |
Schemiiiiiiiiiiiieeee |
Section B Empire |
tyska |
Section B Lives of the Workers |
Section B Lives of Peasantry |
Section B Nature of Rule |
Chem Paper 1 |
possibles questions de literatura |
grammatica spaans |
titt |
true and false - 10 |
Iega05 |
Mende (Standard-Mende) (Sierra Leone)Sprachstufe: Modernes Mende;
Zeitraum: 1967 bis heute;
Schrift: Lateinisches Alphabet;
Orth.: 1984 bis heute. |
almost done |
SISTEMA ENDOCRINO |
Filosofi tenta [Presentationer] |
PUBERTAD |
lernfeld 1Ko-Konstruktion:
- sozialer Prozess, in den alle Beteiligten gleichermaßen involviert sind -> Gleichrangigkeit
vom lernenden Kind, den Erwachsenen und den anderen Kindern
- Kind aktiv - Umwelt aktiv
-... |
Condições climáticas |
Filosofi tenta [kurslitteraturen] |
kunst |
Geschichte |
Fastighetsmäklarrätt |
region d'espagne |
16.3 Une faim de loupDel 3 av Franska glosor från Escalade 1, kapitel 12 |
Atmung im Tierreich |
16.2 Une faim de loupDel 2 av Franska glosor från Escalade 1, kapitel 16 |
Atmung des Menschen |
kommunikation och LAB |
16.1 Une faim de loupDel 1 av Franska glosor från Escalade 1, kapitel 16 |
Bauchspeicheldrüse |
15.2 Un jour comme tous les autresDel 2 av Franska glosor från Escalade 1, kapitel 15 |
Leber |
15.1 Un jour comme tous les autresDel 1 av Franska glosor från Escalade 1, kapitel 15 |
14 Quelle vie le samediFranska glosor från Escalade 1, kapitel 14 |
ethik |
13 Aprés la pluie le beau tempsFranska glosor från Escalade 1, kapitel 13 |
Verdauung des Menschen |
Ausscheidung des Menschen |
KO test |
G. Erkrankungen |
Omtenta mikrobiologi |
test 2s |
Latein (Schullatein)Latein, wie ich es in der Schule gelernt habe. |
Future simple |
Die dag op nuweland |
anatmi |
Cúpla-Ellie |
Englisch Vokabelnschulaufgaben |
Cúpla - Sharon |
maths words |
NL examen |
PROPONENTS AND THEORIES |
Spaans zinnen |
Les 4 |
Spaans woordjes en zinnen |
Stoffgemische und fachbegriffeFachbegriffe:Atomkern,ordnunszahl, Elementarteilchen, Nukleolen,Periode,Hauptgruppe, Atomhülle, Massenzahl, Valenzelektronen,Elemente, Kernladungszahl
stoffgemische:Heterogen, Gemenge,Suspension, Emu... |
químicaaquí me voy a guiar por componentes, mezclas, y elementos |
FINALS chptr 6 |
FINALS chptr 5 |
ethics virtue |
educi |
biologie |
an timpeallacht |
answering questions |
Spás vocab |
sprawdzian |
TEMAS 4 Y 5 |
Stoma |
TEMA 3. OTITIS MEDIA AGUDA Y SECRETORA |
Geog Paper 1 Case Studies |
Ses C8 |
Geog Paper 1 |
Physics Test 3 |
Ethics Deon |
20 |
significado de las palabras |
St. Ignatius Quiz Religion |
Traduce_semana_20_parte2 |
Verbi irregolari |
snowfall |
optikwie entsthet eine mondfinsterniss |
12 Une semaine chargéeFranska glosor från Escalade 1, kapitel 12 |
11.2 Vacances en EuropeFranska glosor från Escalade 1, kapitel 11, del 2. |
11.1 Vacances en EuropeFranska glosor från Escalade 1, kapitel 11, del 1. |
Evolotion IIFragen 25 - 43 |
fikh 5 |
TEMA 2. PATOLGÍA DEL OÍDO EXTERNO |
FINALS 1.3 |
test vies urinàries |
tppd 7 |
scheikunde |
Evolution IFragen 1 - 24 |
Ordi Cirugía |
Parcial Cirugía |
Finals ict in various content areas |
FINALS TPACK |
Bio Paper 1 |
Futur simple |
Futur proche |
Imparfait |
Passé composé |
TENMA 16. ITS |
Gezondheid |
DER |
fcdfe |
fefff |
DIE |
Biologi prov |
DAS |
Origin and meanings |
classes of anano |
latino |
Biology Test 3 |
futur simple,conditionnel present uitzonderingen |
Franz Julifrnz vokab |
comentario de texto |
Epi tenta |
Vocabulary_week_20 |
emily |
Netwerk ANS3 |
ANS test 4 |
Biokemi 6.5, 6.6, 6.7 DNA, vitaminer och vatten |
hidrurs |
GE 5 FINALS 1.2 |
GE 5 FINALS |
67 |
unit 1 |
Fats |
WG Französisch |
Serufe |
de lingära religonerna |
prepositions |
franska 3 np muntligt |
Nkosi sikelel' i-Afrika |
Motor + Volvo Språk |
Anglais unit 5 |
house / rooms |
Cuestiones Bloque 3 |
i,he.she give |
Vir Sara Baartman |
Macbeth |
Camillas frågorRetina del 1 |
indirekte redeindirekte rede |
Macronährstoffe |
TEMA 14 Y 15. MANEJO DE LA FIEBRE DEL VIAJERO |
regular verbs |
ACC key ideas and QuotesThe message of Dickens. |
Section A Alexander II |
producción |
Niederdeutsch (Dahlenroder Platt) (Dahlenrode, Rosdorf, Deutschland) |
Random |
Beschaffungsprozessbeneeb |
Französische revolution |
TEMA 12 LEPTOSPIROSIS |
Vocabulary_week_19 |
MIX IDEAS PARA LLEVAR A CASA |
SIGe-Plan |
Oeuvres XIX |
Kinders van die wind |
Griego |
Natuurkunde Beweging 1 |
Bertils frågorIris, Ciliarkropp, främre/bakre kammare, linsen |
Meere und Ozeane in zentrum der Globalisierung |
Latein |
jp importantes famille |
Frankreich, ein maritime Grossmacht ? |
23 |
figure de style |
hoofdsteden amerika |
Unit 5 |
test 4 - copy |
Sociales 2 |
EstudioEstudialo diario |
Test nefro |
Kapitel 2, del 3Avsnitt 5, Eget kapital och skulder kontoklass 2 |
Camillas frågorSklera, konjunktiva, glaskropp |
Kapitel 2, del 2Avsnitt 4, kontoklass 1 |
ato ilocutorio |
La Scuola (unità 6) |
Biokemi 6.4 Enzymer och reaktioner i kroppen |
Test |
Toets11 |
SIN |
Analytisk kemi |
Mibi |
unit 10 |
Oncología Ordinario |
classificwtion |
Legislacion |
18.9 Ecologie en milieubescherming |
18.8 Stad, land en infrastructuur |
engels |
18.7 Dieren |
schuleprüfung |
18.6 Planten, bloemen en bomen |
Entrep mind L4 Quiz |
Bio Klassenarbeit |
18.5 Materie en stoffen |