Ovido
Lingua
  • Inglese
  • Spagnolo
  • Francese
  • Portoghese
  • Tedesco
  • Italiano
  • Olandese
  • Svedese
Testo
  • Maiuscole

Utente

  • Accedi
  • Crea account
  • Passa a Premium
Ovido
  • Home
  • Accedi
  • Crea account

Lo2

Noem voordele daarvan om stres op 'n gepaste manier te bestuur, wat die gehalte van jou lewe kan verbeter.

Jy kan/mag...
 *fisies/emosioneel gesonder voel.

 *'n beter kans staan om jou doelwitte te bereik.

 *sielkundige probleme vermy.

 *'n gelukkiger mens word.

 *meer selfvertroue kry.



Dit kan/mag...

 *streshormone verminder.

 *jou selfbeeld verbeter



Verduidelik die term nasiebou.

Mense in 'n land wat saamwerk om 'n doel te bereik

Bespreek EEN voordeel van vluglees as 'n leesvaardigheid:

Spesifieke inligting vinnig te vind,wat tyd kan bespaar.

Verduidelik wat dit beteken om in sosiale omstandighede by veranderinge aan te pas.

Gewoond sal moet raak aan nuwe maniere van dink en dinge doen sodat jy makliker in 'n nuwe vriende groep sal in pas

Bespreek EEN voordeel vir jou loopbaanontwikkeling om in ‘n
geglobaliseerde wêreld te leef.

Vanaf enige plek in die wêreld te werk te danke aan die voortuitgang in tegnologie.

Stel EEN manier voor waarop jy jouself kan voorberei om suksesvol by globale veranderinge in die wêreld van werk aan te pas. Motiveer jou antwoord.

Jou tegnologiese vaardighede gereeld verbeter om seker te maak dat jy weet hoe om digitale inligting op enige platform te gebruik.

Definieer die term leefstylsiektes.

Siektes wat veroorsaak kan word deur die manier waarop mense leef, wat tot kroniese siektes kan lei.

Beskryf EEN manier hoe om deel te wees van 'n fiksheidsgroep jou kan motiveer om toegewyd aan fisiese aktiwiteite deel te neem.

Dit kan jou die nodige ondersteuning gee wat jou kan help om jou doelwit te
wil voltooi.

Verduidelik EEN omgewingsfaktor wat jou kan ontmoedig om aan fisiese aktiwiteite deel te neem:

Landelike besoedeling wat skadelik vir jou gesondheid kan wees.

Bespreek hoe langtermyndeelname aan fisiese aktiwiteite jou energievlakke kan verhoog.

Dit kan jou longe versterk wat jou uithouvermoë kan verhoog.

Definieer die term werwingstendse.

Die nuutste metodes om die regte mense te identifiseer vir 'n werk

Quiz
Magnetic forces and Magnetic Poles
Chapitre 1A - semaine 36
Mass and Weight
Svea
principios de biomateriles
ART APPRECIATION AND HUMANITIES
Different kinds of sampling
me
Oral Com
tränsets enkla delar
sadlens enkla delar
sadlens delar
Cost calculations
Communication
PEH1
Prototyping
National Grid
Forensic Ballistics (2)
ORAL
Forensic Ballistics
Mga Uri ng Awiting Bayan
MS 102 Notes
Introduction to Psychology
safety protocals
Sociology: Introduction to sociology, social theory
Gravitational force
English Verbs ✅ - copy
nursing theorist of historical significance
animals
Series and parallel current circuits
Resistance
Electrical cells and cirrcuits
balik ka na sakin regi
Forces
Q1L1
Islam åk 8 Del 1 .
INTERNATIONAL BUSINESS
Forces
Correction_Quiz 1 - copy
Forensic Toxicology (3)
Meses do ano
Spanish
Quiz #1 Chapter 2 CRJ
phrases
MARCAS Y PATENTES
v.36
unidad 1
The Economy
ILK 1 Unit 3-2
cell types and cell modifications