Ovido
Lingua
  • Inglese
  • Spagnolo
  • Francese
  • Portoghese
  • Tedesco
  • Italiano
  • Olandese
  • Svedese
Testo
  • Maiuscole

Utente

  • Accedi
  • Crea account
  • Passa a Premium
Ovido
  • Home
  • Accedi
  • Crea account

Landbou

DRIE invloede wat nikkel het op vlekvrye staal:

• Verbeter die taaiheid en die verhardingsvermoë.
• Gee staal 'n redelike taaiheid by lae temperature.

• Staal gelegeer met chroom en nikkel is bestand teen lug,

Wat gebeur met 'n metaal as dit uitgegloei word?

Metaal word sag.

TWEE redes waarom vloeimiddel oorblyfsels verwyder moet word na
sagsoldering:

• Die moontlikheid van verkleuring te verminder.
• Die moontlikheid van roes te verminder.

DRIE eienskappe van tin:

• Silwer-wit van kleur
• Sag

• Voorkom roes

Definisie van adhesie:

Vermoë van die molekules van die kleefmiddel om te klou aan die
molekules van die ander stowwe.

TWEE belangrike aspekte met die kies van 'n kleefmiddel:

• Tipe materiaal wat gelas moet word.
• Omstandighede waaronder hierdie las aangewend sal word.

Voorsorg maatreëls wanneer met glasvesel gewerk word:

• Dra handskoene as die vel sensitief is.
• Gebruik asetoon in 'n goed geventileerde area.

• Hanteer gegote hars versigtig. Dit is bros en kan maklik breek.

• Dra neusmaskers.

• Dra oogbeskerming

TWEE redes waarom 'n vesconite-bus maklik van 'n as verwyder kan word:

• Geen elektrolitiese roes vind plaas met vesconite nie.
• Dit brand nie vas soos metaallaers nie.

faktore wat steurings veroorsaak op 'n elektriese omheining:

• Swak lasse
• Beskadigde isolasie

• Plantegroei raak teen die omheining draad

• Mense

• Diere

DRIE tipes materiaal wat gebruik kan word as isoleerder tussen die drade en pale om kortsluitings te voorkom:

• Keramiek
• Rubber

• Plastiek

tipes batterye vir 'n elektriese omheining:

•Weggooibare/herlaaibare batterye
• 12 volt nat herlaaibare batterye/loodsuur

• Diep siklus batterye

Die minimum dikte van draad vir elektriese omheining:


2–3 mm

Koste-effektiewe proses om elektriese omheiningskomponente te
beskerm teen roes.

• Galvanisering
• Verf

Aspekte met die kies van 'n windturbine om krag op te wek vir 'n elektriese omheining op 'n wildsplaas:

• Omgewing/plek van oprigting/topografie
• Koste-effektiwiteit

• Gemiddelde wind spoed

• Lengte van die omheining

• Kapasiteit

Voordele van die gebruik van 'n windturbine om elektriese
energie op te wek:

• Windenergie het geen brandstofkoste nie
• Lae instandhoudingskoste

• Windenergie het geen opruimingskoste nie

• Natuurlike gas en olie invoerkoste kan verminder word

• Dra nie by tot lugbesoedeling nie

Die gas wat gebruik word vir die vervaardiging van metanol
brandstof en 'n voorbeeld van die gasbron.

• Metaan gas

Voordele van metanolbrandstof:

• Dit bied laer uitlaatgasse en hoër voertuigprestasie.
• Dit kan maklik in waterstof gemaak word, wat 'n belowende toekoms

bied vir gebruik in metanol brandstof selle.

• Metanol het 'n laer vlambaarheidsrisiko as petrol.

Beskryf hoe geotermiese stoom opwekking van elektrisiteit gebruik word.

• Die onderdrukte stoom word gekanaliseer na die turbine wat begin draai
onder die hoë druk van die stoom.

• Die turbine is verbind aan die generatorwat die elektrisiteit opwek.

instellings op die MIG-sweismasjien wat verstel moet word
voordat gesweis word.

•boogsterkte
• Gas toevoer drukking (Tussen 15-25 PSI) 

• Draadtoevoerspoed

• Korrekte beskermingsgas

Foutiewe instelling op die MIG sweismasjien wanneer gate gebrand
word wanneer jy sweis?

Die stroomsterkte van die masjien is te hoog.

Hoe 'n oksiasetileen vlam geblus moet word na voltooiing van die
sweistaak.

• Draai die asetileenklep op die sweisspuitstuk toe.
• Dit sal die vlam blus.

• Draai die suurstof klep op die sweisspuitstuk toe.

• Volgende verwyder jy jou veiligheidsbril of masker en jou sweis

handskoene.

•Sluit beide kleppe op die sny spuitstuk.

• Plaas die handvatsel en punte terug en plaas die silinders en pype

terug in hul eie bergingsgebied.

Bespreking van die oorhoofse boogsweistegniek.

• Gebruik so kort as moontlike boog.
• Sweis 'n aantal lopies sonder enige sywaartse beweging.

• Sodra gesmelte metaal begin drup, moet die stroomsterkte/ampère effens

verminder word.

• Beweeg die elektrode bietjie vinniger.

DRIE omstandighede vir die gebruik van die horisontale haaksstuiklas.

• Wanneer twee stukke metaal dunner as 6 mm in dikte gesweis word.
• Die metaal is in 'n regop posisie.

• Een deel is bo-op die ander.

DRIE voordele van 'n plasmasnymasjien bo die oksiasetileenstel:

• Hoër sny spoed
• Wye verskeidenheid metale en diktes

• Maklik om te gebruik

• Ekonomies

Verduideliking van die gevolge as die lugfilter op die plasma snymasjien
deurweek raak met water:

• Vog gaan die masjien penetreer.
• Die vog wat by die sweisbrander ingaan is hoogs geleidend en kan interne

vonking veroorsaak wat die sweisbrander kan beskadig.

veiligheidsaspekte van toepassing wanneer die stootgrassnyer
gebruik word:

• Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te raak met die
masjien.

• Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin sny.

• Gebruik die aanbevole PBT(Persoonlike Beskermings Toerusting).

• Ontkoppel die lem voordat die masjien aangeskakel word.

• Hou al die skerms en veiligheidsbeskermingsmaatreëls in plek.

• Moet nooit enige veiligheidskakelaars ontkoppel nie.

• Moet nooit die grassnyer volbrandstof maak wanneer die enjin warm is of aangeskakel is nie.

• Berg petrol in 'n goedgekeurde houer met 'n korrekte etiket.

Toestel wat die kragaftak-as in staat stel om teen 'n hoek te werk.


Kruiskoppeling

Vereistes van kragaftak-asskerms.

• Sterk
• Moet nie los kom nie/vas wees

• Gewigsbesparend/lig

Redes waarom koper by metale gevoeg word om 'n allooi te vorm:

• Verhoog die weerstand teen korrosie
• Verhoog geleidingsvermoë

• Verhoog geleidingsvermoë van elektrisiteit en hitte

Verduideliking waarom metaalblikkies met 'n dun lagie tin bedek moet word :

• Om verwering van staal te voorkom 
• Om kontaminasie van voedsel te voorkom

Elemente wat by staal gevoeg word wanneer vlekvrye staal vervaardig word :

• Chroom
• Mangaan

• Nikkel

DRIE aspekte om te oorweeg wanneer jy die kohesie-eienskappe van 'n
kleefmiddel wil verbeter

• Wend 'n dun basislagie aan as die oppervlakte baie poreus is.
• Wend slegs 'n dun lagie kleefmiddel aan.

• Wend kleefmiddel aan beide oppervlakke aan

Rede vir Vesconite se geskiktheid vir marine-aanwending:

• Water is 'n uitstekende smeermiddel vir Vesconite.
• Wat dit uitstekend maak vir gebruik in beide droë en

onderdompelde aanwendings.

• Roes werend

Redes waarom masjinering van Vesconite geen gesondheidsrisiko inhou vir die persoon wat daarmee werk nie:

• Bevat nie asbes/gevaarlike vesels nie
• Bevat nie lood nie

• Stel nie giftige gasse/rook vry wanneer gemasjineer word nie

• Roes nie

Redes waarom Vesconite bo witmetaal verkies word wanneer busse vervaardig word:

• Hoër ontwerplaslimiet as witmetaal
• Hoër metaaluitputtingkrag

• Twee tot drie keer beter slytasieweerstandvermoë

• Masjineerbaar sonder die gebruik van 'n koelmiddel

• Krimp nie en sit nie uit nie

DRIE ontwerpvereistes wat voorgeskryf word vir die waarskuwingstekens wat op 'n elektriese heining gebruik word :

• Die tekens moet ten minste 100 mm x 200 mm groot wees.
• Die agtergrondkleur aan beide kante moet geel wees.

• Die inskripsie moet in swart wees en moet lees 'WEES

VERSIGTIG – ELEKTRIESE HEINING'.

TWEE voorkomingsmaatreëls wat gevolg kan word om te voorkom dat weerlig die kragopwekker van 'n elektriese heining beskadig:

• Installeer weerligbeskerming
• Skakel die elektrisiteit af gedurende 'n weerligstorm

• Ontkoppel die battery

TWEE oplossings om die probleem van verminderde aarding- doeltreffendheid as gevolg van baie droë grond by elektriese heinings te oorkom:

• Vermeerder die aantal aardpenne.
• Installeer 'n aardterugkeerdraad parallel met die heining en

verbind dit met gereelde intervalle aan aardpenne.

Probleme wat geassosieer word met windturbines wat vir die opwekking van elektrisiteit gebruik word:

• Die onbetroubaarheid van die wind
• Wek baie minder energie op as fossielenergie

• Aanvangskoste vir installasie baie hoog

Ekonomiese faktore wat die vervaardiging van biobrandstof
beïnvloed:

• Brandstofprys
• Sekere voedselgewasse soos mielies is nodig om dit te vervaardig, wat kan lei tot 'n wanbalans.

• Daar is 'n groot hoeveelheid water is nodig, wat die plaaslike waterhulpbronne kan beïnvloed.

• Hoe meer grond benodig word vir gewasprodusering vir biobrandstof, hoe meer habitatte sal verlore gaan vir diere en wilde plante.

Beskrywing van hoe elektrisiteit in die hidroëlektriese aanleg opgewek
word:

• Konstante afwaartse watervloei word benodig.
• Dit word verkry van vinnig vloeiende water van damme.

• Water vloei deur die inlaatpype van die turbines en laat dit draai.

• Die turbines is gekoppel aan generators wat elektrisiteit opwek.

Toepassings van fotovoltaïese selle op 'n plaas:

• Elektriese krag vir die plaashuis
• Pomp van water 

• Sekuriteitstelsels

• Kommunikasiestelsels

• Elektriese hekke

Beskrywing van die prosedure wat gevolg moet word om 'n 10 mm-
staalplaat met die oksiasetileenapparaat te sny:

• Verstel die vlam na 'n snyvlam.
• Maak eers die materiaal rooiwarm.

• Suurstof word dan met die hefboom op die snyhegstuk gevoer.

• In werklikheid ontvlam die staal wat nog meer hitte afgee om die proses

aan die gang te hou.

• Die staal verander in 'n vloeistof.

• Die gesmelte yster word van die snyplek verwyder deur druk van die

suurstofstroom.

• Veiligheidsriglyne/maatreëls

Nadele van MIG-sweising:

• MIG-sweising kan slegs op dun tot medium dik metale gebruik
word.

• Die gebruik van 'n onaktiewegas-silinder maak hierdie tipe

sweiswerk minder draagbaar.

• Produseer 'n minder beheerde sweis in vergelyking met Tungsten

Invoeg Gas sweising. (TIG)

• Hoër aanvangskoste.

• Atmosfeer rondom die sweisproses moet stabiel wees; hierdie

proses is beperk tot windstil omstandighede/geen lug wat trek nie.

Veiligheidsmaatreëls wanneer met die hamermeul gewerk word:

• Moenie aan die masjien werk terwyl dit nog in werking is nie. 
• Dra 'n veiligheidsbril.

• Moenie die masjien gebruik as die rotor uit balans is nie.

• Gebruik in 'n goed geventileerde area.

Identifisering van die TWEE tipes hidrouliese silinders

A Enkelwerkende silinders
B Dubbelwerkende silinders

Lopende uitgawes ten opsigte van 'n trekker wat die boer moet
neem wanneer finansiële beplanning gedoen word:

• Herstelkoste
• Smeermiddels(olie en ghries)

• Bande

• Brandstof

TWEE databronne vanwaar die elektroniese tydreëlaar sy data
ontvang

• Grondvogsensors
• Reënsensors

Kort beskrywing van hoe 'n huis se vuurdemp-sproeierstelsel werk

• Die sproeierkop is aan die plafon gekoppel, met die bopunt van die kop
wat afwys.

• In die sproeier is 'n hitte/rook-sensitiewe meganisme of 'n tweedelige

metaalkoppelstuk wat word met 'n allooi aan mekaar gehou.

• Die hittesensitiewe meganisme of metaal lê dwars op die bopunt van die

kop en funksioneer as 'n prop om die opening toe te hou.

• Die glasbuisie breek wanneer verhit, die allooi smelt en water word

vrygestel, wat die vuur blus.

Verduideliking van hoekom die inlaatpyp van 'n septiese tenk in 'n
T-las of demper eindig:

Verhoed dat die afvalwater reguit deurvloei van die een pyp na die
ander

aspekte wat by die instandhouding van 'n septiese tenk in
gedagte gehou moet word

• Die septiese tenk moet van tyd tot tyd uitgepomp word.
• Die frekwensie waarmee dit uitgepomp word, sal afhang van die

hoeveelheid afvalwater wat op 'n daaglikse basis deur die sisteem

beweeg.

• Die frekwensie sal ook afhang van hoe dikwels oortollige vette,

skille en ander soortgelyke afval by die drein afgegooi word.

• Hoe meer soliede afval in die sisteem gegooi word, hoe vinniger

sal die tenk opvul.

• Sterk invloei van water sal ook geneig wees om die tenk vinniger

op te vul.

• Dit is nie raadsaam om van 'n afvalverwerkingsisteem gebruik te

maak as daar met 'n septiese tenk gewerk word nie.

Werking van die watersuiweringstelsel

• Die sisteem gebruik drie filtreerders om die water te suiwer.
• Die sisteem word aan die hooftoevoer gekoppel en suiwer die hele

huis se water.

• Die eerste en tweede filtreerder het baie fyn filamentfilters van

0,2 mikron.

• Die derde filtreerder is 'n koolstoffiltreerder.

Beskrywing van hoe data-integrasie deur 'n geografiese inligtingstelsel
(GIS) op 'n stroper werk:

• Opbrengsmonitors word op stropers geïnstalleer om oesopbrengs te meet.
• Die data van die monitor oor die opbrengs word opgeneem en gereeld

gestoor, saam met data wat van die GPS ontvang word.

• GIS-sagteware gebruik oesdata en maak dan opbrengskaarte.

Voorsorgmaatreëls by die installering van elektriese besproeiingskabels om diefstal te voorkom.

• Installeer die elektriese kabel binne die waterpyp.
• Installeer die kabel dieper onder die grond as gewoonlik.

• Begrawe die kabel in sement.

'n Oplossing om rukkerige rotasie by 'n kruiskoppeling te voorkom.

• Gebruik twee kruiskoppelings wat verbind is deur 'n intermediêre as.
• Gebruik 'n tweede kruiskoppeling in verhouding met die eerste

kruiskoppeling om veranderende hoeksnelheid te kanselleer.

Voorwaardes vir die skerms wat gebruik word om alle bewegende dele
van implemente te beveilig.

• Moet netjies vertoon.
• Maklik verwyder en teruggesit kan word.

• Moet nie maklik loskom nie.

• Moet alle ongewenste materiaal uithou.

• Sterk genoeg.

faktore wat 'n invloed het op die dieptebeheerstelsel van 'n
trekker wanneer ploegwerk gedoen word.

• Ploegdiepte.
• Grondweerstand.

• Voorwaartse spoed van die trekker.

voordele van die gebruik van outomatiese transmissie-olie

• Nie saampersbaar nie.
• Goeie smeereienskappe.

• Bly in 'n vloeistofvorm oor 'n wye temperatuurspeling.

• Relatief goedkoop.

• Maklik geleibaar/vervoerbaar in pype.

veiligheidsvoorsorgmaatreëls wanneer hooi teen 'n helling of
hewel gebaal moet word.

• Bale op 'n helling het die potensiaal om teen die heuwel af te rol en
deur heinings en kruispaaie te breek, wat lei tot beserings en

potensiële skade aan eiendom.

• Oriënteer die baal altyd korrek voor die baal uit die baalkamer

gelaat word.

• Soms beteken dit net dat die baler teruggestoot moet word om die

baal op die regte hoek loodreg tot die helling uit te laat.

• Die doel is om seker te maak dat die baal veilig op die heuwel sal

rus.

• Steil hellings kan vereis dat die baal na 'n plat plek vervoer word

voor uitwerping.

prosedures indien die snymasjien vir 'n lang tydperk gestoor
moet word.

• Verwyder alle gras bale van die masjien.
• Maak die snymasjien behoorlik skoon.

• Dreineer en vervang alle olie.

• Verminder die spanning op alle dryfbande.

Quiz
Certified Marketing Cloud Administrator
isländska
anglais
zodziai 10
Palabras de Español
Chemistry Paper 2Key paper 2 knowledge
Preguntas 2023 Plus parte I colores
seguridad industrial
Lecture 6, 7
sc.hum final test
Weimar and Nazi Germany
biología
variablea
Barn
chem paper 2
Unit 1-5
Forces of nature
celestial bodies
celestial bodies
mixed
bakery
dairy
vegetables
Preguntas 2022 colores
fruit
table settings
greetings
Grammer
Gojūon (basic)
Greetings
People
FoodOrdering food
Preguntas 2023 colores parte 2
Numbers
Condicionamiento operante
marketing
Government Final (Part II)
EcoA tema 1
frans
Lecture 5
CLA
Preguntas 2023 colores parte 1
Sinapsis (Proceso)
kanji
Memoria y estructuras cerebrales
estructuras cerebrales
Ela quiz - copy
Urología
Afrika
Celula Eucarionte
WC final- islam
WC final- Judiasm
GS - Hitler's LA BOMBA era
Keg Drink Recipeyou got this!
WC final- Hinduism
WC final- Buddhism
Ela quiz
frans 6a
Transition Metal Colours
wisk
vin quiz
akies sandara
Preguntas 2023 parte 2
preguntas 2023 parte 1
Chapter 7 vocab
Socials Finals 🤯
voc9
vocabulario 8
sobre la escritura de números
Marketing
conjugacionesjiji
Woyzeck
mathsyear 8 maths work, easy
pronombresjiji
dict form
partes del cuerpojiji
leccion 9 alemánjiji
Feeding RelationshipsN/A
WC- Final- Hinduism
Hinduism
Fysik, värmelära
psicología 3 parcial
phrases
John Donne terminology
Filosofie begrippen module 3
lorem
Exámenesexamen
random
Thema 5
Modelo de Sustitución de importaciones en México
Thema 4
Leptin
SCIENCE QUIZ
science terre et espace( pergélisol, ressources énergétiques , bassins versant, circulation océaniques, glaciers et banquise)
Arabisch Les 13 A
Funciones Matematicas
Conceptos de Costos
vocabulary or terms related with President
Général
bio paper 2
Infractions
code de couleurs
Code Chiffres
Code de communication
Engels vocabulairy 4.1 t/m 4.4
hochbahn
27 April 1949
Suiwer Wiskunde
Op sy brander plank
ww2 test
Tsunami - Kobus de Wet
Verbs
Gedige uitleg
thema 3
ORTODONCIA I
Ges
hge
Geschiedenis Tijdlijntijdlijn paragraaf 6.1, 6.2, 6.3, 6.4 1vwo
Espagnol
Unit 3: electricity
Bio AW 4
Verbos en pasado
Lo
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions provHögtider
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suiteles defauts suites
Anglaisles defauts
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial
vjezbe
WC ISLAM Test
pedagogisk ledarskapfrågor om pedagogisk ledarskap
GabySe le llama denotacion cuando se utiliza el significado literario de una palabra Entrevista es el género que es considerado como fundamental del periodismo Te busqué por todas partes es una opción ...
restoration FINAL DATES
Embalsamamiento - copia
orações subordinadas substantivas subjetiva
orações subordinadas
migration FULL DATES
bio 20
Lectures 2, 3, 4
Present Perfect
Japanska
Cuisine: cooking & discussing dishes
Korea
Anglais voc
LEXICON
corroto
Embalsamamiento
Civil
Conectors
Biologi 2: Nervsystemet
rights and responsibilities
Ripasso manuale storia medievale
Rights and responsibilites citizenship gcse
chapitre 6
Autores y obras griego
U.7
U.6
U.4 and U.5
U.3
Abbreviations
Biologia 1
Fisica 1
Danny
tnpsc unit 8
social development: parenting and families
manual de operaciones de guerra irregular
1987 Philippine Constitution
tema 2 recursos humanos
U.2
2.Biologie 11/2 Dissimilation - Kopie
atypical gender devlopment
sintaxishila
2.Biologie 11/2 Dissimilation Julian2.
synonyms and antonyms
Canadian Confederation
chapitre 5
Concepto de energía y ley de conservación de la energía
Métodos de separación de mezclas
Sustancias puras y mezclas homo y hetero
Estados de agregación (sólido, líquido y gaseoso)y cambio de estado
Ley de conservación de la masa
Fenómenos físicos y químicos (materia)
ENV 101
codigo de justicia militar
UPPLYSNINGENkör!!
ÅRTAL FRANSKA REVOLUTIONENkör!!
FRANSKA REVOLUTIONEN 2Kör!!
Tema 1 recursos humNos
ACD 2
Dutch
MIX 3 (400 PAGS)
LAB QUIZ 7
introduction to guidance
gr 4 eng
Eng fal gr 4
pizze
engelska 3
lo
Expressões em ingles
slt explanations for gender
Business
Business
Interior design: planning, décor and repairs
MIX 2 (400 PAGS)
FRANSKA REVOLUTIONENKör!!
Science review
Science
Social
acides et bases forts faibles
bränsle
bränsle och utsläpp från bilar