• Verbeter die taaiheid en die verhardingsvermoë.
• Gee staal 'n redelike taaiheid by lae temperature.
• Staal gelegeer met chroom en nikkel is bestand teen lug,
Metaal word sag.
• Die moontlikheid van verkleuring te verminder.
• Die moontlikheid van roes te verminder.
• Silwer-wit van kleur
• Sag
• Voorkom roes
Vermoë van die molekules van die kleefmiddel om te klou aan die
molekules van die ander stowwe.
• Tipe materiaal wat gelas moet word.
• Omstandighede waaronder hierdie las aangewend sal word.
• Dra handskoene as die vel sensitief is.
• Gebruik asetoon in 'n goed geventileerde area.
• Hanteer gegote hars versigtig. Dit is bros en kan maklik breek.
• Dra neusmaskers.
• Dra oogbeskerming
• Geen elektrolitiese roes vind plaas met vesconite nie.
• Dit brand nie vas soos metaallaers nie.
• Swak lasse
• Beskadigde isolasie
• Plantegroei raak teen die omheining draad
• Mense
• Diere
• Keramiek
• Rubber
• Plastiek
•Weggooibare/herlaaibare batterye
• 12 volt nat herlaaibare batterye/loodsuur
• Diep siklus batterye
2–3 mm
• Galvanisering
• Verf
• Omgewing/plek van oprigting/topografie
• Koste-effektiwiteit
• Gemiddelde wind spoed
• Lengte van die omheining
• Kapasiteit
• Windenergie het geen brandstofkoste nie
• Lae instandhoudingskoste
• Windenergie het geen opruimingskoste nie
• Natuurlike gas en olie invoerkoste kan verminder word
• Dra nie by tot lugbesoedeling nie
• Metaan gas
• Dit bied laer uitlaatgasse en hoër voertuigprestasie.
• Dit kan maklik in waterstof gemaak word, wat 'n belowende toekoms
bied vir gebruik in metanol brandstof selle.
• Metanol het 'n laer vlambaarheidsrisiko as petrol.
• Die onderdrukte stoom word gekanaliseer na die turbine wat begin draai
onder die hoë druk van die stoom.
• Die turbine is verbind aan die generatorwat die elektrisiteit opwek.
•boogsterkte
• Gas toevoer drukking (Tussen 15-25 PSI)
• Draadtoevoerspoed
• Korrekte beskermingsgas
Die stroomsterkte van die masjien is te hoog.
• Draai die asetileenklep op die sweisspuitstuk toe.
• Dit sal die vlam blus.
• Draai die suurstof klep op die sweisspuitstuk toe.
• Volgende verwyder jy jou veiligheidsbril of masker en jou sweis
handskoene.
•Sluit beide kleppe op die sny spuitstuk.
• Plaas die handvatsel en punte terug en plaas die silinders en pype
terug in hul eie bergingsgebied.
• Gebruik so kort as moontlike boog.
• Sweis 'n aantal lopies sonder enige sywaartse beweging.
• Sodra gesmelte metaal begin drup, moet die stroomsterkte/ampère effens
verminder word.
• Beweeg die elektrode bietjie vinniger.
• Wanneer twee stukke metaal dunner as 6 mm in dikte gesweis word.
• Die metaal is in 'n regop posisie.
• Een deel is bo-op die ander.
• Hoër sny spoed
• Wye verskeidenheid metale en diktes
• Maklik om te gebruik
• Ekonomies
• Vog gaan die masjien penetreer.
• Die vog wat by die sweisbrander ingaan is hoogs geleidend en kan interne
vonking veroorsaak wat die sweisbrander kan beskadig.
• Lees en verstaan die operateur se handleiding om vertroud te raak met die
masjien.
• Verwyder alle vreemde voorwerpe van grasperke voor jy begin sny.
• Gebruik die aanbevole PBT(Persoonlike Beskermings Toerusting).
• Ontkoppel die lem voordat die masjien aangeskakel word.
• Hou al die skerms en veiligheidsbeskermingsmaatreëls in plek.
• Moet nooit enige veiligheidskakelaars ontkoppel nie.
• Moet nooit die grassnyer volbrandstof maak wanneer die enjin warm is of
aangeskakel is nie.
• Berg petrol in 'n goedgekeurde houer met 'n korrekte etiket.
Kruiskoppeling
• Sterk
• Moet nie los kom nie/vas wees
• Gewigsbesparend/lig
• Verhoog die weerstand teen korrosie
• Verhoog geleidingsvermoë
• Verhoog geleidingsvermoë van elektrisiteit en hitte
• Om verwering van staal te voorkom
• Om kontaminasie van voedsel te voorkom
• Chroom
• Mangaan
• Nikkel
• Wend 'n dun basislagie aan as die oppervlakte baie poreus is.
• Wend slegs 'n dun lagie kleefmiddel aan.
• Wend kleefmiddel aan beide oppervlakke aan
• Water is 'n uitstekende smeermiddel vir Vesconite.
• Wat dit uitstekend maak vir gebruik in beide droë en
onderdompelde aanwendings.
• Roes werend
• Bevat nie asbes/gevaarlike vesels nie
• Bevat nie lood nie
• Stel nie giftige gasse/rook vry wanneer gemasjineer word nie
• Roes nie
• Hoër ontwerplaslimiet as witmetaal
• Hoër metaaluitputtingkrag
• Twee tot drie keer beter slytasieweerstandvermoë
• Masjineerbaar sonder die gebruik van 'n koelmiddel
• Krimp nie en sit nie uit nie
• Die tekens moet ten minste 100 mm x 200 mm groot wees.
• Die agtergrondkleur aan beide kante moet geel wees.
• Die inskripsie moet in swart wees en moet lees 'WEES
VERSIGTIG – ELEKTRIESE HEINING'.
• Installeer weerligbeskerming
• Skakel die elektrisiteit af gedurende 'n weerligstorm
• Ontkoppel die battery
• Vermeerder die aantal aardpenne.
• Installeer 'n aardterugkeerdraad parallel met die heining en
verbind dit met gereelde intervalle aan aardpenne.
• Die onbetroubaarheid van die wind
• Wek baie minder energie op as fossielenergie
• Aanvangskoste vir installasie baie hoog
• Brandstofprys
• Sekere voedselgewasse soos mielies is nodig om dit te vervaardig, wat
kan lei tot 'n wanbalans.
• Daar is 'n groot hoeveelheid water is nodig, wat die plaaslike waterhulpbronne kan beïnvloed.
• Hoe meer grond benodig word vir gewasprodusering vir biobrandstof, hoe
meer habitatte sal verlore gaan vir diere en wilde plante.
• Konstante afwaartse watervloei word benodig.
• Dit word verkry van vinnig vloeiende water van damme.
• Water vloei deur die inlaatpype van die turbines en laat dit draai.
• Die turbines is gekoppel aan generators wat elektrisiteit opwek.
• Elektriese krag vir die plaashuis
• Pomp van water
• Sekuriteitstelsels
• Kommunikasiestelsels
• Elektriese hekke
• Verstel die vlam na 'n snyvlam.
• Maak eers die materiaal rooiwarm.
• Suurstof word dan met die hefboom op die snyhegstuk gevoer.
• In werklikheid ontvlam die staal wat nog meer hitte afgee om die proses
aan die gang te hou.
• Die staal verander in 'n vloeistof.
• Die gesmelte yster word van die snyplek verwyder deur druk van die
suurstofstroom.
• Veiligheidsriglyne/maatreëls
• MIG-sweising kan slegs op dun tot medium dik metale gebruik
word.
• Die gebruik van 'n onaktiewegas-silinder maak hierdie tipe
sweiswerk minder draagbaar.
• Produseer 'n minder beheerde sweis in vergelyking met Tungsten
Invoeg Gas sweising. (TIG)
• Hoër aanvangskoste.
• Atmosfeer rondom die sweisproses moet stabiel wees; hierdie
proses is beperk tot windstil omstandighede/geen lug wat trek nie.
• Moenie aan die masjien werk terwyl dit nog in werking is nie.
• Dra 'n veiligheidsbril.
• Moenie die masjien gebruik as die rotor uit balans is nie.
• Gebruik in 'n goed geventileerde area.
A Enkelwerkende silinders
B Dubbelwerkende silinders
• Herstelkoste
• Smeermiddels(olie en ghries)
• Bande
• Brandstof
• Grondvogsensors
• Reënsensors
• Die sproeierkop is aan die plafon gekoppel, met die bopunt van die kop
wat afwys.
• In die sproeier is 'n hitte/rook-sensitiewe meganisme of 'n tweedelige
metaalkoppelstuk wat word met 'n allooi aan mekaar gehou.
• Die hittesensitiewe meganisme of metaal lê dwars op die bopunt van die
kop en funksioneer as 'n prop om die opening toe te hou.
• Die glasbuisie breek wanneer verhit, die allooi smelt en water word
vrygestel, wat die vuur blus.
Verhoed dat die afvalwater reguit deurvloei van die een pyp na die
ander
• Die septiese tenk moet van tyd tot tyd uitgepomp word.
• Die frekwensie waarmee dit uitgepomp word, sal afhang van die
hoeveelheid afvalwater wat op 'n daaglikse basis deur die sisteem
beweeg.
• Die frekwensie sal ook afhang van hoe dikwels oortollige vette,
skille en ander soortgelyke afval by die drein afgegooi word.
• Hoe meer soliede afval in die sisteem gegooi word, hoe vinniger
sal die tenk opvul.
• Sterk invloei van water sal ook geneig wees om die tenk vinniger
op te vul.
• Dit is nie raadsaam om van 'n afvalverwerkingsisteem gebruik te
maak as daar met 'n septiese tenk gewerk word nie.
• Die sisteem gebruik drie filtreerders om die water te suiwer.
• Die sisteem word aan die hooftoevoer gekoppel en suiwer die hele
huis se water.
• Die eerste en tweede filtreerder het baie fyn filamentfilters van
0,2 mikron.
• Die derde filtreerder is 'n koolstoffiltreerder.
• Opbrengsmonitors word op stropers geïnstalleer om oesopbrengs te meet.
• Die data van die monitor oor die opbrengs word opgeneem en gereeld
gestoor, saam met data wat van die GPS ontvang word.
• GIS-sagteware gebruik oesdata en maak dan opbrengskaarte.
• Installeer die elektriese kabel binne die waterpyp.
• Installeer die kabel dieper onder die grond as gewoonlik.
• Begrawe die kabel in sement.
• Gebruik twee kruiskoppelings wat verbind is deur 'n intermediêre as.
• Gebruik 'n tweede kruiskoppeling in verhouding met die eerste
kruiskoppeling om veranderende hoeksnelheid te kanselleer.
• Moet netjies vertoon.
• Maklik verwyder en teruggesit kan word.
• Moet nie maklik loskom nie.
• Moet alle ongewenste materiaal uithou.
• Sterk genoeg.
• Ploegdiepte.
• Grondweerstand.
• Voorwaartse spoed van die trekker.
• Nie saampersbaar nie.
• Goeie smeereienskappe.
• Bly in 'n vloeistofvorm oor 'n wye temperatuurspeling.
• Relatief goedkoop.
• Maklik geleibaar/vervoerbaar in pype.
• Bale op 'n helling het die potensiaal om teen die heuwel af te rol en
deur heinings en kruispaaie te breek, wat lei tot beserings en
potensiële skade aan eiendom.
• Oriënteer die baal altyd korrek voor die baal uit die baalkamer
gelaat word.
• Soms beteken dit net dat die baler teruggestoot moet word om die
baal op die regte hoek loodreg tot die helling uit te laat.
• Die doel is om seker te maak dat die baal veilig op die heuwel sal
rus.
• Steil hellings kan vereis dat die baal na 'n plat plek vervoer word
voor uitwerping.
• Verwyder alle gras bale van die masjien.
• Maak die snymasjien behoorlik skoon.
• Dreineer en vervang alle olie.
• Verminder die spanning op alle dryfbande.