Ovido
Lingua
  • Inglese
  • Spagnolo
  • Francese
  • Portoghese
  • Tedesco
  • Italiano
  • Olandese
  • Svedese
Testo
  • Maiuscole

Utente

  • Accedi
  • Crea account
  • Passa a Premium
Ovido
  • Home
  • Accedi
  • Crea account

Op sy brander plank

Wat is die tema en boodskap van die gedig op sy branderplank?

Tema: Die mens se behoefte om een te
word met die see/die see-elemente uit te daag.

Boodskap: Ten spyte van ʼn kortstondige

eenwording met die see moet die mens telkens terugkeer land toe.

Wat is die stemming en die Toon van die gedig op sy branderplank?

Die stemming: Wissel van strofe tot strofe. In strofe 1 heers daar ʼn stemming van stryd en aksie as die
branderplankyer as’t ware teen die see veg. In strofes 2 en 3 is die stemming

nadenkend/bepeinsend.

Toon: Opgewondenheid, uitdagendheid, besinnend

Verduidelik die ironie in die titel:

Die titel is eintlik ironies, want die persoon bly nie heeltyd op die branderplank nie.

"Hy waag hom weer teen horisonne" gee die Alleterasie in die sin:

Die w-alliterasie “waag hom weer” dui
aan dat die branderplankryer vreesloos is.

Die woord “weer” suggereer moontlik dat die persoon dit wat hy doen al voorheen gedoen het.

"Die see gooi son in teen sy sonne, maar
skuimskuddend", verduidelik die Alleterasie in die sin:

Die s-alliterasie beklemtoon hoe warm die son skyn.

"deursigtig en ook reeds gebore" beteken:

Die uitkom uit die see is soos ʼn geboorte. Na sy ervaring in die see, voel die seun asof hy nuutgebore is.

Verduidelik die metafoor van "'n blonde rob"

'n Ioreenkoms met ’n rob is dat branderplankryers meestal swart duikpakke dra – lyk dan soos robbe.

"wat eeue lank reeds , land toe dryf." is 'n teken van wat?

Die woorde “eeue lank reeds” maak die
gediginhoud universeel toepaslik. Die branderplankryer se voorouers het ook

so die see agtergelaat en land toe beweeg.

Quiz
ww2 test
Tsunami - Kobus de Wet
Verbs
Gedige uitleg
thema 3
ORTODONCIA I
Ges
hge
Geschiedenis Tijdlijn
Espagnol
Unit 3: electricity
Bio AW 4
Verbos en pasado
Lo
Neuroanatomia y todo lo relacionado
fisiologia da nutrição
Pathologie ortho aandoeningen
Chapter 7
vocabulary 3.6
hematopoyesis, eritrocitos, hemoglobina
Spanish vocab
Civil War
hormonal biochemistry
stats
Spanish Vocab Test 5.2
Religions prov
Examen de Enfermeria
BS
Geschidenis
Afr gr 4
Neurologiskt status
Psyk status Ö-ABCDE
anglais les defauts suite
Anglais
enviro
flashcards
PARCIAL 1 M
german 23
rizal
Didnt remeber ones
CISSP Week 2
social studys
blood and lymphatics of head and neck
fundamentos e teoria organizacional UNIDADE 1
skull
división de la economia
pares craneales
biomed - innervation of head and neck
2 Do Parcial
vjezbe