Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Die dag op nuweland

Watter uitroep van die skare is 'n uitroep van vreugde?

Hoera

Hoe weet ons dat die spreker haarself in strofe 1 nog as deel van die skare sien? Haak EEN woord aan om jou antwoord te bewys.

"ons"

Watter beeldspraak word in versreel 3-4 aangetref?

vergelyking

Wat doen die maer meisie van Swellendam?

Sy brei mansokkies.

Dink jy die meiseie van Swellendam stel regtig in die wedstry belang? Hoekom se jy so?

Ja, Sy brei al hoe vinniger nmante die spanning van die wedstryd opbou.

Nee, sy is slegs op haar breiwerk gefokus.

Die meisie brei al vinniger. Watter effek het dit op die spreker? Noem twee dinge.

Die spreker voel senuweagtig en het haar tong onbyt.

Die intensiteit van die wedstryd neem toe. Haal twee opeenvolgende woorde uit versreel 26-29 aan om die bostaande stelling te bevestig.

toenemede van venyn

Bestudeer versreel 35. Verduidelik hoekom hierdeie versreel 'n voorbeeld van metonimia is deur die ontbrekende woord in te vul. "Die pawiljoen wat "brul" verwys eintlik na... op die pawiljoen wat juig."

mense

Wat doen die spelers met die held van die wedstryd as die spel verby is?

Die speleers da hom skoeurhoogte van die veld af.

Hoe weet ons dat die held tydens die wedstryyd beseer is?

Hulle het die held beskryf as stukkende.

Bespreek die teenstelling in versreel 43-44.

Die meisie draai haar brei werk in 'n sneeuwitdoekie toe dit suggeteer verfyndheid. Die meisie krap in haar neus- dit is 'n banale askie wat met verfynheid konstraseer.

Haar een voorbeld van alliterasie uit die gedig voorkom?

bere haar breiwek

Wat die funksie van die inkepings wat dwarsdeur die gedig voorkom?

Dit suggereer die op-en afspring van die skare op die pawilijoen.

Hierdie gedig is 'n vrys vers. Hoe sluit dit aan by die inhoud van die gedig?

Dit uitbeelding van hierdie rugbywedstryd is ook sonder struktuur. Dit is onvoorspelbaar, want niemand weet wat volgende kan gebou nie.

Dink jy dit is regverdig om onderstueners van 'n sportsoort so satries en potsierlik voor te stel?

Nee, want hulle geniet hulle s'n en niemand kan verander of regmaak om in hulle ideal te pas.

Is jy passievol oor iets? Verduidelik jou antwoord.

Ja, ek is passievol van lief dit maak die wereld gaan rond.

Quiz
anatmi
Cúpla-Ellie
Englisch Vokabeln
Cúpla - Sharon
maths words
NL examen
PROPONENTS AND THEORIES
Spaans zinnen
Les 4
Spaans woordjes en zinnen
Stoffgemische und fachbegriffe
química
FINALS chptr 6
FINALS chptr 5
ethics virtue
educi
biologie
an timpeallacht
answering questions
Spás vocab
sprawdzian
TEMAS 4 Y 5
Stoma
TEMA 3. OTITIS MEDIA AGUDA Y SECRETORA
Geog Paper 1 Case Studies
Ses C8
Geog Paper 1
Physics Test 3
Ethics Deon
20
significado de las palabras
St. Ignatius Quiz Religion
Traduce_semana_20_parte2
Verbi irregolari
snowfall
optik
12 Une semaine chargée
11.2 Vacances en Europe
11.1 Vacances en Europe
Evolotion II
fikh 5
TEMA 2. PATOLGÍA DEL OÍDO EXTERNO
FINALS 1.3
test vies urinàries
tppd 7
scheikunde
Evolution I
Ordi Cirugía
Parcial Cirugía
Finals ict in various content areas