Op hierdie datum is Suid-Afrika se eerste demokratiese verkiesing gehou. Dit is van historiese belang, aangesien dit die eerste verkiesing was waar alle stemgeregtiges ongeag kleur, ras, geslag en geloof hulle kon kruisies trek.
"uiteindelik"
Vrede
Alleenplasing.
Beklemtoon die vryheid wat hy deur die handelinge ervaar.
Toon: opgewondenheid
Stemming: tevredenheid
"Loop"