Goeie more, meneer. Vandag sal ek praat oor my eie sprokie. Die titel van my sprokie is die leerder wat 'n prinses word. 'n Kort opsom van my sprokie is as volg.
Twee meisies woon skool by in 'n dorp in die koningryk van Eldoria. Lily 'n gedissiplineerde en intelligente leerder, bekend vir haar harde werk. Aan de anderkant het Clara 'n lewenslange droom om 'n prinses te word.
Die koningryk het 'n kompetisie aangekondig om 'n nuwe prinses te vind. Die wenner sal die titel van prinses kry en 'n plek in die koninklike hof inneem. Dit is wanneer ons begin om hulle onderskei karakters te leer ken.
Lily het 'n magiese boek by die biblioteek geleen om voor te berei, terwyl Clara dit as haar kans gesien het om haar droom te verwensenlik uit jaloesie het Clara die magiese boek wat Lily gebruik, gesteel en dit betower.
Onwetend dat Max, lojale hond wat die biblioteek bewaak het, haar plan gehoor het om 'n onregverdige voordeel te kry.Hy het dadelik na die koningin gegaan om haar in te lig voor die finale rondte van die kompetisie.
Die rondte begin en Lily kan skielik nie praat of antwoord nie as gevolg van die betowerde. Clara se plan is blootgestel en die koningin het die spel omgekeer.
Lily het uitgestaan weens sy is 'n skitterend en gewyend leerder en het die kompetisie gewen.In plaas van straf het Lily en Clara vriende geword en het saam in Eldoria regeer. Clara het ook van Lily geleer en haar gehelp om haar punte te verbeter.
Hierde sprokie volg die tradisie van bekende verhale soos Rooikappie, wat ons leer om na ouers te luister. Net soos ander sprokies , bevat my storie die klassieke elemente soos towerkrag , soos towerkrag, spesiale magte, en die stryd tussen goed en kwaad.
Hierdie sprokies begin dikwels met die woorde "Lank, Lank gelede", of "Eendag was daar", wat ons herinner dat hierde verhale van generasie tot generasie oorvertel is.
Hierdie botsing tussen goed en kwaad vorm die kern van die verhaal, wat fokus op die stryd tussen, Lily, wat harde werk om haar doelwitte te bereik, en Clara, wat enige middel gebruik om haar dromte te verwensenlik.Daar ook pratende diere en 'n mens van die koninlike gesin.
Max, die lojale hond het na die koningin gegaan om haar in te lig oor Clara se plan voor die finale rondte van die kompetisie. Hy het met die koningin gepraat.
My sprokie is geinspireer deur elemente van Aspoerstertjie en Die Prinses en die Padda. Ek hoop ons kan 'n waardevolle les leer uit my sprokie. Dit sal jou verder bring om hard te werk uit wat jy wil he eerder as om te probeer bedrieg om dinge te kry.
Jy moet nie toelaat jaloesie jou dade beheer.