Loop van Oos na Wes
Verdeel die aarde in die noordelike en suidelike halfrond
0° breedte lyn is die Ewenaar
Lyne loop evewydig aan mekaar
Loop van Noord na Suid
Verdeel aarde in noordelike en suidelike halfrond
0 lengtelyn is die Greenwich marediaan
Lyne loop ewewydig aan mekaar
360
180
Kreefskeekring: 23,5° noordelike Breedtelyn
Ewenaar: 0°
Steenbokskeekring: 23,5° suidelike Breedtelyn
Noord-Amerika
Europa
Asië
Suid-Amerika
Afrika
Australie
Antartika
N Grood stuk land, kleiner as n kontinent, groter as n rots, wat heeltemal omring is deur seewater
Lande en State word aangedui op die kaart. Word gebruik vir EKONOMIESE , POLITIEKE en HISTORIESE redes
BERGE en RIVIERE word aangedui.
KLIMAATSTREKE van die wereld.
DELFSTOWWE of MINERALE van die wereld.
AARDBEWINGS en VULKAANGORDELS van die wereld
Namibie: Windhoek
Botswana: Gabarone
Zimbabwe: Harhare
Mozambique: Mbabane
Lesotho: Maseru
1.Wes-Kaap: Kaapstad
2.Noord-Kaap: Kimberly
3.Noord-Wes: Mahikeng
4.Vrystaat: Bloemfontein
5.Oos-Kaap: Bhisho
6.Kwazulu-Natal: Pietermarutzburg
7.Mpumalanga: Nelspruit
8.Gauteng: Johannesburg
9.Limpopo: Polokwane
60
60
A) Oostelike
B) Suidelike
Omdat die verhouding van grondafstand en kaartafstand kan verskil
Toon die verhouding tussen grondafstand en kaartafstand.
Woordskale
Verhoudingskale
Lynskale
Woordskale en Lynskale
Elke Xcm op die kaart = Ycm op die grond