Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Geo

Noem die 4 eienskappe van Breedtelyne

Loop van Oos na Wes
Verdeel die aarde in die noordelike en suidelike halfrond

0° breedte lyn is die Ewenaar

Lyne loop evewydig aan mekaar

Al die eienskappe van Lengtelyne

Loop van Noord na Suid
Verdeel aarde in noordelike en suidelike halfrond

0 lengtelyn is die Greenwich marediaan

Lyne loop ewewydig aan mekaar

Hoeveel lengtelyne is daar op die aardbol?

360

Hoeveel breedtelyne is daar op die aardbol?

180

Wat is die grade van die 3 belangrikste breedtelyne

Kreefskeekring: 23,5° noordelike Breedtelyn
Ewenaar: 0°

Steenbokskeekring: 23,5° suidelike Breedtelyn

Wat is die 3 kontinete genoem wat HEELTEMAL in die noordelike halfrond gelee is

Noord-Amerika
Europa

Asië

Benoem al die kontinente wat in die Noordelike sowel as die suidelike halfrond gelee is

Suid-Amerika
Afrika

Benoem al die kontinente wat slegs in die suidelike halfrond gelee is

Australie
Antartika

Wat is n eiland?

N Grood stuk land, kleiner as n kontinent, groter as n rots, wat heeltemal omring is deur seewater

Wat is die doel van n *staatkundige kaart?

Lande en State word aangedui op die kaart. Word gebruik vir EKONOMIESE , POLITIEKE en HISTORIESE redes

Doele vir Fiesiese wereldkaarte?

BERGE en RIVIERE word aangedui.
KLIMAATSTREKE van die wereld.

DELFSTOWWE of MINERALE van die wereld.

AARDBEWINGS en VULKAANGORDELS van die wereld

Benoem al 6 buurstate en hul hoofstede

Namibie: Windhoek
Botswana: Gabarone

Zimbabwe: Harhare

Mozambique: Mbabane

Lesotho: Maseru

Benoem die 9 Provinsies van Suid-Afrika en hul hoofstad

1.Wes-Kaap: Kaapstad
2.Noord-Kaap: Kimberly

3.Noord-Wes: Mahikeng

4.Vrystaat: Bloemfontein

5.Oos-Kaap: Bhisho

6.Kwazulu-Natal: Pietermarutzburg

7.Mpumalanga: Nelspruit

8.Gauteng: Johannesburg

9.Limpopo: Polokwane

Hoeveel minute kom in een graad voor?

60

Hoeveel sekondes kom in een minuut voor

60

Suid-Afrika is in die (A) (breedtelyn) en in die (B) (lengtelyn) gelee

A) Oostelike
B) Suidelike

Waarom is kaartskale se skale nie altyd dieselfde nie?

Omdat die verhouding van grondafstand en kaartafstand kan verskil

Defineer: Kaartskaal

Toon die verhouding tussen grondafstand en kaartafstand.

3 soorte Skale is...

Woordskale
Verhoudingskale

Lynskale

Watter 2 skale verskyn op alle tipografiese kaarte?

Woordskale en Lynskale

Skryf die verhoudingskaal van n tipografiese kaart as n woordskaal

Elke Xcm op die kaart = Ycm op die grond

Quiz
JURISDICTION RSTP
Segundo Parcial
Latin Derivations
Summer exam 2024 dates history - copy
Ch4 comparison words
Imagen 2do parcial
plez
nask elementen
trap
Viagem
examen
FORMULES ECONOMIE DOMEIN A.MARKT
BEGRIPPEN ECONOMIE DOMEIN A.MARKT
aparato reproductor femenino
Arabisch les 3
Arabisch les 2
Arabisch les 1
Arabisch les 4
Propiedades de la Suma
Clasificación de los Números en Matemáticas
aparato reproductor masculino
Week 7 (MUSCLE RELAXANT, OSTEOPOROSIS, GOUT, GLAUCOMA)
part 2
levnader
SPECIAL PROVISIONS RELATING TO FEMALE PLAYERS
Chemie
hira(m)
hira(h)
so historia prov
tyska
Ejes Articuladores de la NEM
anglais irish
TRAINING COMPENSATION AND SOLIDARITY MECHANISM
gloassaryzzz
fyq
opo h 2,4 4 7,4
kap 6 ny
hira(n)
hira(t)
Chapter 4
hira(s)
k(hira)
cyber
oral
k (hiragana)
hiragana
japanese hiragana
Musical 2
RAWS
edna lagrimas - copy