Ovido
Idioma
  • Inglés
  • Español
  • Francés
  • Portuguesa
  • Alemán
  • Italiana
  • Holandés
  • Sueco
Texto
  • Mayúsculas

Usuario

  • Iniciar sesión
  • Crear cuenta
  • Actualizar a Premium
Ovido
  • Inicio
  • Iniciar sesión
  • Crear cuenta

REK

Defineer: Belegging

Die gebruik van geld om rykdom/meer geld te verdien

defineer: Kapitaal

Die eienaar begin n besigheid deur geld of ander bates daarin te bele

defineer: Ontrekkings

geld wat die eienaar uit die belegging neem

Defineer: Inkomstes

Geld verdien deur dienste te lewer of voorraad te verkoop

Defineer: Uitgawes

Geld wat besighede spandeer op goedere en dienste. Enige iets wat gekoop word wat nie n bate is nie.
Het n negatiewe invloed op die ekwiteit

Dedineer: ekwiteit

Die EIENAAR SE BELANG IN DIE BESIGHEID
K+I-O-U

Defineer: Wins

Alle inkomstes — uitgawes

Wat is n finansiële jaar?

12 opeenvolgende maande waarin n besigheid handeldryf of dienste lewer

defineer: Entiteitbeginsel

Die persoonlike geldsake van die eienaar word geskei van die besigheid

Wat is die 3 verskillende ondernemings waarvan n eienaar kan kies?

Vervaardigings onderneming
Handelsonderneming

Diensonderneming

Wat is n voorbeeld van n Vervaardiging-onderneming?

Glasfabriek

Verduidelik wat n vervaardigings onderneming is.

Produksie van goedere wat n nut vir mense het

Wat is n Handels‐onderneming

Koop en verkoop goedere teen n hoër prys

Wat is n diens-onderneming?

Lewer dienste aan die publiek

Noem een voorbeeld van n Handels-onderneming

Winkels / slaghuise / motorhawens

Noem een voorbeeld van n diensonderneming

Haarkapper / fliek / dokter

Wat is die verskil tussen Bedryfbates en Nie-bedryfbates?

Bedryfsbates moet binne n jaar in kontant omgeskep word / is reeds kontant soos Handelsvoorraad , spaarrekening , Bank , kleinkas en Wisselgeld
Nie-Bedryfsbates het n langlewensduur en word gebruik om kontant in die onderneming te genereer soos Grond en Geboue , Voertuie , Toerusting , Rekenaars

Defineer: Handelsvoorraad

Goedere wat besighede koop en verkoop teen n wins

Defineer: Spaarrekening

Ekstra kontant in n aparte rekening om rente te verdien

Defineer: Bank

Kontant word daagliks gedeponeer en die bank vir veiligheid en om daaruit betaalings te maak

Defineer: Kleinkas

Kontant wat in n kluis gehou word vir klein betalings wat nie n EFO regverdig nie

Defineer: Wisselgeld

Kleingeld in die kasregister wat aan klante gegee word op hulle aankope

Waaruit bestaan kontant?

Spaarrekening + Bank + Kleinkas + Wisselgeld

Hoekom is n item soos n krambinder / ketel / strykyster nie n vaste bate nie, want daardie item kan oor vir jare hou?

Waarde is min/klein

Wat beteken Likiditeit?

Bedryfsbates wat van moeilik na maklik in kontant omskep word. Vir elke R1 se bedryfslas moet jy ten minste R2 bedryfsbate hê , om likied te wees.

Noem 4 verskillende Bedryfbates

Handelsvoorraad
Spaarrekening

Bank

Kleinkas

Wisselgeld

Noem 4 Nie-Bedryfsbates

Grond en geboue
Voertuie

Toerusting (masjiene)

Rekenaars

Defineer: Transaksie

Gebeure waarby geld betrokke is

Defineer: Brondokument

Die transaksie word vanaf die dokument in die onderneming se boeke aangeteken

Wat is die verskil tussen n Interne dokument en n Eksterne dokument?

Interne dokumente word binne die onderneming gebruik soos die KRR of die DKW
Eksterne dokumente is wat van buite die onderneming ontvang word soos n bankstaat

Wat is n Kwitansie?

Dit is n bewys dat kontant ontvang is vanaf die klient

Defineer: Bankstaat

Opsomming van alle kontant wat ingevloei en uitgevloei het uit die onderneming

Wat is Digitale betalings?

Belatings gemaak met digitale toestelle soosnslefone en rekenaars

Wat is n depositostrokie?

Bank stuur n ekterne dokument aan besighede om deeglikse kontantontvang aan te dui, voordat dit na die bank geneem en gedeponeer word

4 voordele van n EFO

Vinnig en veilig
Jy kan nie beroof word deur kontant te dra nie

jy is in beheer van die betaling

Goedkooper en geen bankkoste

3 Nadele van n EFO

Kan nie kontant trek nie/Kontantloos
Kubersekurieteit

Virusse

Definieer dibiet

Linkerkant van die algemeene groodboek

Definieer Krediet:

Regterkant van die Algemeene groodboek

Wat isbn Dubbelinskrywingsbeginsel?

As n rekening gekrediteer word, moet n ander rekening gedebiteer word

Beskryf Kontra-rekening

Twee of meer rekeninge waar die die betrokke rekeninge bekend staan as die Kontra-rekeninge

Wat is n eenmansaak?

Besigheid men een eienaar

Wat is Lopende inkomstes?

Kontantontvang van dienste gelewer

Noem 2 brondokumente ,van elk KOJ en KBJ

KOJ:
DKW

KRR

BS

DKF


KBJ:

EFO

BS

OTM bewys

DKAF

Cuestionario
Politics and Participation - copy
Inför samhällsprovet
Le rôle de la France dans l'unité Italienne et Allemande
Begrippen Economie H.1-6
Level ∞
Level 3
Level 2
Level 1
vocabulario 2.3
Quiz
REGISTRATION OF PLAYERS
catálogo de faltad de la armada de México
ley orgánica de la armada de México
ley de disciplina para el personal de la armada de México
MAINTENANCE OF CONTRACTUAL STABILITY BETWEEN PROFESSIONALS AND CLUBS
his programme annee
ethics
job offers
why should se hire you
Respiratory System - Cell Biology Semester 2
artículos tema 4
POH R44
morfo 2do parcial
biología
historia de la psicologia
HISTORIA MEXICANA
alphabet🎀
physics g10
i protisti
geografia
Vocab 11-20
Geografi åk 8 -Väder och vind
techno
sistema respiratorio
storia dell'arte
Objective Questions
examen ingles
English vocabulary
Diving into
Flyg ENG
Flyg SV
i protisti
Lịch sử
Primer premolar superior
777 Tech Quiz
geography
Geografia
articulaciones del tobillo y pie
Role of ICT in Assessment Learning
Aparato Urinario