Ovido
Language
  • English
  • Spanish
  • French
  • Portuguese
  • German
  • Italian
  • Dutch
  • Swedish
Text
  • Uppercase

User

  • Log in
  • Create account
  • Upgrade to Premium
Ovido
  • Home
  • Log in
  • Create account

Betower

Wat verwys die titel van die sprokie?

Dit is magies.

Miliue/Ruimte

Magoebaskloof is in 'n klein dorpie, Haenertsburg aan die rand van die Bos. Die drama speel af in die dorpie en in die bos.

Protagoniste

Hoofkarakters: Poenk en Nadia.

Antagoniste

Karakters wat die hoofkarakters teengaan en hulle planne belemmmer.

Poenk

Poenk is 'n tienerseun. Sy hare is duermekaar en sy klere is stowwerig. Hy is dikwels in sy eie wereld. Hy is alleenloper en sit dikwels alleen. Bly in die bos aan die rand van die dorp naby die skool. Dra 'n geheim in hom rond.

Nadia

Nadie is 'n tienermeisie. Sy is in dieselfde klas as Poenk. Sy bly by haar ouma in 'n dorp aan die rand van die bos. Sy dra ook 'n geheim in haar rond.

Gervan

Skoolboelie.'n Klasmaat van Poenk en Nadia. Boelie veraf vir Poenk. Dra 'n geheim in hom rond.

Joy

Sy is dieselfde klas as Poenk en Nadia. Is energiek en praat heeltyd. Wil graag vriende met Nadia weers.

Nadia se ouma

Sorgsaam

Nadia se ouma

Sy het Nadia weggestuur na haar ouma toe nadat sy in die moeilikheid beland het. Sy werk by 'n skinderkoerant. Is altyd besig om skinderstories te jaag. Sy werk hard, maar verwaaloos haar verhouding met haar dogter, Nadia.

Armand

Nadia se vorige kerel. Leer hom ken uit 'n stemopname.

Die Titel van die boek

Die titel is net n ander woord vir " die boek se naam." Hierdie boek se titel is Betower. Die titel laat mens dink aan ander woorde soos "tower" of "toorwoord". Betower beteken sterk bekoor of verruk. As 'n mens weet dat die boek in 'n misterieuse bos afspeel en dat 'n tienerseun en meisie die hoofkarakters is, kan 'n liefdesverhaal kan wees. Dit kan selfs 'n nuwe, morderne tipe sprokiesverhaal wees.

Karakters

Nadia, Joy, Poenk, Gervan, Nadie se ouma

Nadia

'n Tienermeisie wat 'n donker verlede in die stad probeer agterlaat. Sy dra 'n geheim met haar saam. Haar ma woon in Johannesburg. Nadia word by haar ouma in Magoebaskloof afgelaai. Sy begin die nuwe skoolkwartaal by Magoebaskloof Hoerskool.

Joy

'n Tienermeisie. Nadia se nuwe vriendin en ook gedeeltelike verteller. Sy wys vir Nadia waar die klasklamers s in die nuwe skool Hoerskool Magoebaskloof.

Poenk

Sy bynaam. 'n tienerseun wat met bewondering na die wereld kyk. Joy beskryf hom as die seun met die stowwerige klere. Hy en Ndia beide geheimsinning. Later het Nadia en Poenk 'n goeie vriendskaps. Hy is bekend as Bos-poenk en geheimsinnige Poenk.

Quiz
Revisionsfrågor
physics 30 waves
Les vêtements
prüfung
1 LF
L3 S2 : Histoire du droit social : Partie 2 : Chap 3 : L'emploi (6)
Communicable Disease - Communicable Disease
5.5
Musik
experimente
Organisation - Plant Tissues
Organisation - Cancer
bio
✅insuffisance rénale
mkm klausur 2
Stephansdom
Organisation - Coronary Heart Disease
final german 2
L3 S2 : Histoire du droit social : Partie 2 : Chap 2 : Le salaire (5)
Olika begrepp
effects of nanotech on environment
Finals years
STS Finals
L3 S2 : Histoire du droit social : Partie 2 : Chap 1 : Hygiène & sécurité (4)
erikkkk
heitmeyer
krappmann
Nombres de procedimientos
synonyme rivalries and interdependencies
kohlberg
Vocabulary_week_18
vocabulaire rivalries and interdependencies
synonyme common heritage and diversity
vocabulaire common heritage and diversity
Organisation - The Heart
Organisation - The Blood
Organisation - Blood Vessels
Organisation - Enzyme practical
fend
mead
Organisation - Digestion
synonymes Border, frontier, space
Cell Biology - Culturing Microorganisms
Vocabulaire border, frontier, space
adverbes
Verbe+expression
Adjectives
aktiva passiva
nouns
gk